Home-based balance training for dynamic balance in independent-living individuals with Parkinson’s disease

Atterbury, Elizabeth Maria (2016-03)

Thesis (M Sport Sc)--Stellenbosch University, 2016

Thesis

ENGLISH ABSTRACT : Background: Individuals with Parkinson‘s disease (PD), are presented with a variety of motor and nonmotor symptoms which progressively affect their independence. As a result surgical and pharmacological interventions are often ineffective, especially for postural instability. Poor locomotion and balance dysfunction in PD ultimately leads to disability, which includes the loss of their ability to perform automated movements in a controlled manner (Floriano et al., 2015, Rinalduzzi et al., 2015). Accordingly dynamic balance and gait are considered to be one of the most relevant rehabilitation outcomes, and non-pharmacological interventions like exercise should be explored. Home-based balance exercises might be a viable mode of exercise delivery for PD individuals. However research on PD exercise interventions rarely indicate best practices to deliver exercises (King et al., 2015). Aim: The aim of this study was to compare an eight-week home-based balance programme with an equivalent therapist-supervised programme on dynamic balance, functional gait, and self-perceived measures of fall risk and balance confidence, disease severity, and motivation regarding the exercise interventions in individuals with mild to moderate PD. Methods: Forty participants with idiopathic PD (Hoehn and Yahr stage I–III; age: 65.0±7.7 years) were divided into a Therapist-supervised group (n=24) and Home-based group (n=16). Groups received eight weeks of balance training that including somatosensory cues, three times a week for an hour, either with an exercise therapist or via a DVD. Outcome measures were dynamic balance (FGA), gait and mobility (ITUG), dual-tasking gait and mobility (CTUG), freezing of gait (FoGQ), self-perceived balance confidence (ABC), self-perceived fall risk (FES-I), disease severity (MDS-UPDRS II & III) and intrinsic motivation (IMI). Results: Treatment effects were observed for the Home-based group with MDS-UPDRS total, subscore II and III (p < 0.01), and for the Therapist-supervised group for cadence (p = 0.047). Both groups improved (p < 0.05) in FGA (>9%, medium effect sze), stride length (>4%, small to medium effect size) and FoGQ (>16%, small effect size). Over the 8 weeks the Therapist-supervised group furthermore improved cadence and balance confidence (p < 0.05) with small effect size, stride and turn velocity (p < 0.05) with medium effect size, and turn-to-sit duration (p < 0.0001) with a huge effect size. The Home-based group improved by 23% in MDS-UPDRS III (p < 0.001), but gait deteriorated with dual-tasking. No significant differences observed for FES-I (p > 0.05). The therapist supervised group perceived the intervention to be 17% more enjoyable/interesting than Home-based (IMI; p = 0.002). Conclusion: An eight-week balance training programme with somatosensory cues at home may improve dynamic balance, stride length and freezing of gait. However greater improvements are achieved when exercising under supervision of a trained exercise therapist. Therapist-supervised training showed superior improvement in dynamic balance, gait, dual-tasking, balance confidence and motivation.

AFRIKAANSE OPSOMMING : Agtergrond: Individue met Parkinson se siekte (PD), presenteer met `n groot verskeidenheid motoriese en nie-motoriese simptome, wat hul onafhanklikheid progressief affekteer. As gevolg weke het die Terapeut-toesig groep het ook verbeter tov stapritme en balansvertroue (p < 0.05) met klein effekgrootte, draai- en treëspoed (p < 0.05) met medium effekgroote, en tydsduur van draai-nasit beweing (p < 0.0001) met ‗n massieve effekgrootte. Die tuisgebaseerde groep het met 23% verbeter tov MDS-UPDRS III (p < 0.001), maar stapgang het verswak met dubbele taakuitvoering. Geen betekenisvolle verskille is waargeneem nie tov FES-I (p > 0.05). Die terapeut-toesig groep het die intervensie 17% meer genotvol en interesant ervaar as die tuisgebaseerde groep (IMI; p = 0.002). Gevolgtrekking\Slotsom: ‗n Agt-weeklange tuisgebaseerde balansprogram met somatosensoriese aanwysings mag lei tot ‗n verbetering in dinamiese balans, treelengte, en stapgang-verstarring. Groter verbetering word egter ervaar wanneer die oefeninge onder toesig van ‗n opgeleide oefeningsterapeut geskied. Terapeut-toesig oefeninge het meer merkwaardige verbetering in dinamiese balans, stapgang, dubbele taakuitvoering en motivering tot gevolg gehad. daarvan is chirurgiese en farmakologiese intervensies dikwels oneffektief, veral vir postuuronstabiliteit. Swak loopbeweging en balans disfunksies in PD lei uiteindelik tot gestremdheid, insluitend die verlies van hul vermoë om outomatiese bewegings in `n gekontrolleerde manier uit te voer. (Floriano et al., 2015, Rinalduzzi et al., 2015). Daarmee saam word dinamiese balans en stapgang as een van die mees toepaslike rehabilitasie uitkomste gereken, en nie-farmakologiese intervensies soos oefening moet verder ondersoek word. Tuis-gebaseerde balans oefeninge kan `n werkbare modum bied om oefeninge aan PD individue voor te skryf. Navorsing op PD oefenings intervensies het egter selde aangedui watter oefeningspraktyke die beste sal wees. (King et al., 2015). Doel: Die doel van hierdie studie was om `n agt-weke tuis-gebaseerde balans program met `n soortgelyke terapeut-toesig program te vergelyk ten opsigte van dinamiese balans, funksionele stapgang, self-persepsie van valrisiko, balans selfvertroue, graad van siekte, en motivering ten opsigte van oefening intervensies in individue met ligte tot matige PD. Metode: Veertig deelnemers met idiopatiese PD (Hoehn en Yahr vlak I–III; ouderdom: 65.0±7.7jare) is opgedeel in ‗n terapeut-toesig groep (n=24) en ‗n tuisgebaseerde groep (n=16). Die twee groepe het vir 8 weke, 3 maal per week vir een uur, balans oefeninge insluitend somatosensoriese cues (aanwysings) ontvang deur ‗n oefeningsterapeut of via ‗n DVD. Die uitkomsmaatstawwe was dinamiese balans (FGA), stapgang en mobititeit (ITUG), dubbel-taak stapgang en mobiliteit (CTUG), stapgang-verstarring (FoGQ), self-persepsie oor balans-verwante selfvertroue (CTUG), self-persepsie oor valrisiko (FES-I), erns van siekte (MDS-UPDRS II & III) en intrinsieke motivering (IMI). Resultate: Vir die Tuisgebaseerde groep is behandelingseffekte waargeneem vir MDS-UPDRS total, subskaal II en III (p < 0.01); vir die Therapeut-toesig groep is ‗n behandelingseffek vir stapritme waargeneem (p = 0.047). Albei groepe het verbeter (p < 0.05) tov FGA (> 9%, medium effekgrootte), treëlengte (> 4%, klein tot medium effeksgrootte) en FoGQ (> 16%, klein effekgrootte). Oor die 8 weke het die Terapeut-toesig groep het ook verbeter tov stapritme en balansvertroue (p < 0.05) met klein effekgrootte, draai- en treëspoed (p < 0.05) met medium effekgroote, en tydsduur van draai-nasit beweing (p < 0.0001) met ‗n massieve effekgrootte. Die tuisgebaseerde groep het met 23% verbeter tov MDS-UPDRS III (p < 0.001), maar stapgang het verswak met dubbele taakuitvoering. Geen betekenisvolle verskille is waargeneem nie tov FES-I (p > 0.05). Die terapeut-toesig groep het die intervensie 17% meer genotvol en interesant ervaar as die tuisgebaseerde groep (IMI; p = 0.002). Gevolgtrekking\Slotsom: ‗n Agt-weeklange tuisgebaseerde balansprogram met somatosensoriese aanwysings mag lei tot ‗n verbetering in dinamiese balans, treelengte, en stapgang-verstarring. Groter verbetering word egter ervaar wanneer die oefeninge onder toesig van ‗n opgeleide oefeningsterapeut geskied. Terapeut-toesig oefeninge het meer merkwaardige verbetering in dinamiese balans, stapgang, dubbele taakuitvoering en motivering tot gevolg gehad.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/98701
This item appears in the following collections: