The Urban Antropocene: The case of urban encroachment upon the Philipi Horticultural Area, Cape Town

Theron, Franco Pieter (2016-03)

Thesis (MA)--Stellenbosch University, 2016.

Thesis

ENGLISH ABSTRACT: The world today faces unprecedented challenges and possible outcomes as it is moving into the new geological epoch of the Anthropocene. Marking a new chapter in the history of earth, global changes are generally considered to be a consequence of human activities. Rising from 30% in 1950 to 54% in 2014, urbanisation and the Anthropocene are seen to be synonymous terms (Reid 2014). Reid also mentions the Anthropocene to be a cause of unregulated and unplanned urban growth, not taking into account long term sustainability. This statement can be supported by authors such as Swilling et al. (2016), Campbell (1996) and Sinclair et al. (2010). Following this notion, this article will look at planning structures for the City of Cape Town in South Africa and more specifically the case of the Philippi Horticultural area. This area, known to be of high value to the City in terms of food production and water provision, currently faces continuous requests to amend the urban edge and to use land for multiple uses, mainly consisting of formal urban encroachments. The main argument will show how the jurisdiction within the country regulates these encroachments and how different inter-governmental demands/goals result in jurisdictional fragmentation and in essence an uncertainty about the sustainability for the entire City.

AFRIKAANS OPSOMMING: Die wêreld vandag staar menigvuldige en gekompliseerde uitdagings aan, soos dit in ‘n nuwe geologiese epog ingaan, die epog van die Anthropocene. Hierdie nuwe hoofstuk in die geskiedenis van die aarde se bestaan word aangeteken as ‚n negatiewe nagevolg as gevolg van menslike druk en aktiwiteite. Verstedeliking het gestyg van 30% in 1950 na 54% in 2014, ‚n belangrike globale statistiek om aan te dui dat die Anthropocene en verstedelike twee eenderese terme is (Reid 2014). Reid het ook bygevoeg dat die Anthropocene ‘n direkte nagevolg is van ongereguleerde en onbeplande stedelike groei an ‘n tekortkoming aan langtermyn en volhoubare denkpatrone. Hierdie stelling word ook ondersteun deur onderandere Swillin et al. (2016), Campbell (1996) en Sinclair et al. (2010). Hierdie artikel sal dus kyk na stedelike beplanning strukture vir die Stad Kaapstad, Suid Afrika en meer spesifiek na die gevallestudie van die Philippi Hortikultuur area. Hierdie area (voortaan bekend as die PHA) is bekend vir hoë voedselproduksie syfers sowel as water voorsiening en staan tans konstant in gevaar van ‘n aanvraag en indringing van veelvoudige land gebruike asook formele stedelike indringing. Hierdie artikel sal dan ook kyk na die invloed van jurisduksionele fragmentasie en die invloed daarvan op uiteindelike langetermyn stedelike volhoubaarheid. Dit sal hier argumenteer word dat verskillende departemente en individue, verskeie doelwitte en fokuspunte het, wat lei to onsekerhede in stedelike beplanning vir ‘n spoedige groeiende stad.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/98325
This item appears in the following collections: