Korporatiewe sosiale verantwoordelikheid is nie 'n projek nie

Date
2013-04
Authors
Leuvennink, Jaco
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Abstract
Daar is ’n behoefte aan ernstige voorraadopname oor die stand van ons planeet, samelewing en ekonomie. Volgens prof Arnold Smit moet die sakewêreld ’n rol speel deur middel van ’n wyer en meer holistiese begrip van korporatiewe verantwoordelikheid. Hy het met Jaco Leuvennink hieroor gepraat.
Description
Keywords
Korporatiewe sosiale verantwoordelikheid
Citation