Accounting for proof test data in Reliability Based Design Optimization

Ndashimye, Maurice (2015-03)

Thesis (MSc)--Stellenbosch University, 2015.

Thesis

ENGLISH ABSTRACT: Recent studies have shown that considering proof test data in a Reliability Based Design Optimization (RBDO) environment can result in design improvement. Proof testing involves the physical testing of each and every component before it enters into service. Considering the proof test data as part of the RBDO process allows for improvement of the original design, such as weight savings, while preserving high reliability levels. Composite Over-Wrapped Pressure Vessels (COPV) is used as an example application of achieving weight savings while maintaining high reliability levels. COPVs are light structures used to store pressurized fluids in space shuttles, the international space station and other applications where they are maintained at high pressure for extended periods of time. Given that each and every COPV used in spacecraft is proof tested before entering service and any weight savings on a spacecraft results in significant cost savings, this thesis put forward an application of RBDO that accounts for proof test data in the design of a COPV. The method developed in this thesis shows that, while maintaining high levels of reliability, significant weight savings can be achieved by including proof test data in the design process. Also, the method enables a designer to have control over the magnitude of the proof test, making it possible to also design the proof test itself depending on the desired level of reliability for passing the proof test. The implementation of the method is discussed in detail. The evaluation of the reliability was based on the First Order Reliability Method (FORM) supported by Monte Carlo Simulation. Also, the method is implemented in a versatile way that allows the use of analytical as well as numerical (in the form of finite element) models. Results show that additional weight savings can be achieved by the inclusion of proof test data in the design process.

AFRIKAANSE OPSOMMING: Onlangse studies het getoon dat die gebruik van ontwerp spesifieke proeftoets data in betroubaarheids gebaseerde optimering (BGO) kan lei tot 'n verbeterde ontwerp. BGO behels vele aspekte in die ontwerpsgebied. Die toevoeging van proeftoets data in ontwerpsoptimering bring te weë; die toetsing van 'n ontwerp en onderdele voor gebruik, die aangepaste en verbeterde ontwerp en gewig-besparing met handhawing van hoë betroubaarsheidsvlakke. 'n Praktiese toepassing van die BGO tegniek behels die ontwerp van drukvatte met saamgestelde materiaal bewapening. Die drukvatontwerp is 'n ligte struktuur wat gebruik word in die berging van hoë druk vloeistowwe in bv. in ruimtetuie, in die internasionale ruimtestasie en in ander toepassings waar hoë druk oor 'n tydperk verlang word. Elke drukvat met saamgestelde materiaal bewapening wat in ruimtevaartstelsels gebruik word, word geproeftoets voor gebruik. In ruimte stelselontwerp lei massa besparing tot 'n toename in loonvrag. Die tesis beskryf 'n optimeringsmetode soos ontwikkel en gebaseer op 'n BGO tegniek. Die metode word toegepas in die ontwerp van drukvatte met saamgestelde materiaal bewapening. Die resultate toon dat die gebruik van proeftoets data in massa besparing optimering onderhewig soos aan hoë betroubaarheidsvlakke moontlik is. Verdermeer, die metode laat ook ontwerpers toe om die proeftoetsvlak aan te pas om sodoende by ander betroubaarheidsvlakke te toets. In die tesis word die ontwikkeling en gebruik van die optimeringsmetode uiteengelê. Die evaluering van betroubaarheidsvlakke is gebaseer op 'n eerste orde betroubaarheids-tegniek wat geverifieer word met talle Monte Carlo simulasie resultate. Die metode is ook so geskep dat beide analitiese sowel as eindige element modelle gebruik kan word. Ten slotte, word 'n toepassing getoon waar resultate wys dat die gebruik van die optimeringsmetode met die insluiting van proeftoets data wel massa besparing kan oplewer.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/97108
This item appears in the following collections: