• SUNSAT: Suid-Afrika se eerste satelliet in die ruimte 

      Schoonwinkel, A.; Milne, G. W.; Du Plessis, J.; Mostert, S. (AOSIS Publishing, 2002-09-28)
      AFRIKAANSE OPSOMMING: Die SUNSAT-satelliet is as navorsing- en ontwikkelingsprogram aan die Universiteit van Stellenbosch bedryf van 1992 tot 2001. Dit het nuwe tegnologie vir Suid-Afrika verwerf en internasionaal ’n nuwe ...