Checklists in Audio Production

Pieters, Bronwyn Belinda (2015-03)

Thesis (MMUS)--Stellenbosch University, 2015

Thesis

ENGLISH ABSTRACT: This thesis investigates the role and implementation of the checklist in audio production studios. The goal of this study is to limit frequent human error by compiling and testing a checklist to be used in these studios. Procedures and checklists implemented in the life-critical elds of medicine and aviation have been studied and used as a framework, in order to shape this checklist to be relevant to a wide variety of audio production studios.

AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie tesis ondersoek die rol en toepassings van die kontrolelys in klankateljees. Die doel van hierdie studie is om te ondersoek of die gebruik van kontrolelyste aangewend kan word om menslike foute te beperk, deur middel van die samestelling en toetsing van `n kontrolelys vir gebruik in hierdie ateljees. Werkswyses en kontrolelyste wat tans in die lewenskritiese sektore van lugvaart en die mediese wetenskappe benut word, is bestudeer en as raamwerk benut om te verseker dat hierdie kontrolelys toepaslik sal wees vir `n wye verskeidenheid klankproduksie-ateljees.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/96762
This item appears in the following collections: