Sit die werk in netwerk

Smith, Cherice (2014-10)

Article

AFRIKAANSE OPSOMMING: Sakeghoeroes meen dat om te netwerk ’n absolute noodsaaklikheid vir loopbaanblootstelling en sukses geword het. Maar hoe moet ’n mens te werke gaan om te netwerk? Hoe kan netwerke gebruik word vir die beste uitkomste? Cherice Smith vind meer uit oor die waarde van goeie netwerkvaardighede.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/96571
This item appears in the following collections: