Nuwe horisonne

Date
2014-10
Authors
Mgayi, Bongani
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Abstract
AFRIKAANSE OPSOMMING: Prof Piet Naudé het op 1 September vanjaar by die Universiteit van Stellenbosch Bestuurskool aangesluit as die skool se agtste direkteur in vyf dekades. Die sakestrateeg en konsultant Bongani Mgayi, wat deel is van die USB se bemarking-, kommunikasie- en sosialebetrokkenheidsinisiatiewe het met hom gesels.
Description
Keywords
Naude, Piet, Universiteit van Stellenbosch Bestuurskool
Citation