Waarom leiers moet vergewe

Mgayi, Bongani (2013-10)

Article

AFRIKAANSE OPSOMMING: Al het families en gemeenskappe ontwikkel om op die krag van vergifnis staat te maak om geskille en konflik te hanteer, bly die hulpmiddel onderontwikkel in sakekonflikte, skryf Bongani Mgayi – ’n sakestrateeg en konsultant wat by die USB se reklame en sosialebetrokkenheidsinisiatiewe betrokke is.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/96548
This item appears in the following collections: