Die krag van uithouvermoë

Date
2014-10
Authors
Smith, Cherice
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Abstract
AFRIKAANSE OPSOMMING: In ’n wêreld van kitsbevrediging kan dit vir sommige mense ’n groot uitdaging wees om vir drie of sewe jaar of selfs langer aan dieselfde projek te werk terwyl ander dit sonder sukkel doen. Hoe kry mense dit reg om aan te hou en uit te hou? Cherice Smith het uitgevind.
Description
Keywords
Citation