Reyneke, P. G.
(Stellenbosch : University of Stellenbosch, 1985-12)
Die ontstaan van waaisand langs die Suidwes-Kaapse kus en die geskiedenis van waaisandherwinning in die gebied word behandel. Die gebruik van Ammophila arenaria (marram) en A. breviligulata tydens die herwinning van ...