Impact and implications of remittances : the case of Zimbabwe from 2000 - 2006

Mawadza, Crispen Mauta (2007-12)

Thesis (MDF (Development Finance))--University of Stellenbosch, 2007.

Thesis

AFRIKAANSE OPSOMMING: Meer en meer mense werk buite hul land van herkoms as ooit tevore, en die geld wat hulle stuur na hul tuislande kan bestempel word as ‘n belangrike ekonomiese krag. Hierdie geld kan ’n belangrike rol speel in die ekonomie wat die geld ontvang. Die geld wat reiswerkers tuis stuur word remise of geldsending genoem en oortref reeds Offisiële Ontwikkelingshulp en oortref selfs Buitelandse Investering in sommige lande. Hierdie navorsingsverslag fokus op Zimbabwe, ’n land waarvan die ekonomie volgens sommiges reeds lank gelede moes ineengestort het. Die studie ondersoek tot watter mate geldsending die Zimbabwe ekonomie beskerm teen ineenstorting. Die verslag gebruik ’n opname onder verskeie rolspelers om te wys hoe geldsending die Zimbabwe ekonomie beskerm teen internasionale uitsluiting en sanksies. Zimbabweërs wat die ekonomiese swaarkry vrygespring het in hul land van herkoms stuur voortdurend geld na vriende en familie. Remise word deels gebruik as investering in kleinsake, terwyl deel van die buitelandse valuta investeer word in komoditeite wat die land moeilik deur offisiële kanale sou kon bekom. Die studie het bevind dat geldsending in 2005 en 2006 ongeveeer 25.5% en 25 persent respektiewelik tot die Bruto Nasioanle Produk van Zimbabwe bygedra het. Die studie het verder ’n paar interresante bevindinge gemaak. Een van hierdie is die ongedokumenteerde verskynsel van defleksie van geldsending na meer stabiele ekonomieë of geldeenhede. Sulke remise word dan in die land gehou waar dit gegenereer is, of dit word gestuur in ’n stabiele geldeenheid, of dit word selfs in die vorm van produkte soos kos gestuur.

ENGLISH ABSTRACT: More and more people are working outside their countries of citizenship than before. These people are now a major economic force to their countries of origin as they are sending a lot of money to relatives back home. This income plays a key role in receiving economies. The money migrants send home is referred to as remittances and the amount transferred globally has eclipsed official development assistance (ODA) and in some economies it is well ahead of Foreign Direct Investment (FDI). This research focuses on Zimbabwe, a country whose economy has long been anticipated to collapse but has so far evaded that implosion. It explores to which extent remittances are cushioning Zimbabwe’s economy from collapse. This report uses a survey of a number of role players to show how remittances have cushioned that economy from the effects of international isolation and sanctions. Zimbabweans who “escaped” the economic hardships in their country of origin have been consistently sending money home to their friends and relations. Money received has partly been invested in small businesses and part of the forex has been used to procure commodities that the country has struggled to acquire through official channels. The study found that the amount of remittances sent for 2005 and 2006 has respectively contributed approximately 25.5 and 25 percent to the GDP of Zimbabwe. The study further made a number of interesting findings. One of these seems to be the undocumented phenomenon of the deflection of remittances to more stable economies or currencies. Such remittances would be kept in the country where it is generated, or it would be sent back in a stable country, or could even be in the form of products such as food.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/882
This item appears in the following collections: