Factors influencing infant feeding practices for HIV positive mothers in a low resource community

Muzondo, Lyn (2010-03)

Thesis (MPhil)--Stellenbosch University, 2010.

Thesis

ENGLISH ABSTRACT: This research is on factors influencing the infant feeding practices of HIV positive mothers in a low resource community in Khayelitsha at Michael Mapongwana clinic. The aim of the study was to establish the mother’s current feeding practices, to determine the various factors influencing their practices and to establish the relationship between these factors and their practices. Questionnaires were used on 20 HIV positive mothers who had children up to 2 years and attended the ARV clinic or the PMTCT clinic. Further, 2 healthcare workers who directly work with these mothers were also surveyed. Findings were that the majority, (95%) were practicing the replacement feeding method with a minority of (5%) practicing mixed feeding. Most mothers chose replacement feeding because it was free of charge, to avoid MTCT of HIV and also the healthcare workers recommended the mothers to use infant formula. The safety of exclusive breastfeeding was questioned by (90%) of the mothers making it very unpopular. Several factors influencing against exclusive replacement feeding were stigma, discrimination, pressure from the family and lack of support from partner or significant family member. Conclusion: Future research on infant mortality rate on mothers who practice replacement feeding and exclusive breastfeeding to establish effectiveness of providing free infant formula to curb MTCT of HIV. Further, implement policies that target stigma and discrimination reduction aligned to cultural beliefs to address stigma and discrimination.

AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie navorsing is gebasseer op faktore wat die babavoedings praktyke van HIV positiewe moeders van lae inkomste en hulpbronne gemeenskap (in Khayelistha in die Michael Mapongwana kliniek) beïnvloed. Die doel van die studie was om te bepaal wat die huidige voedings praktyke van die moeder is, die faktore wat die praktyke beïnvloed asook die verhouding tussen die faktore en die praktyke. ‘n Vraelys was gebruik op 20 HIV positiewe moeders met kinders tot en met die ouderdom van 2 jaar, wat die ARV of PMTCT klinieke bygewoon het. ‘n Verdere 2 gesondheidswerkers wat direk met die moeders werk, ook by die navorsing betrek. Bevindings was dat die meerderheid (95%) beoefen die voedings vervangings metode, met ‘n minderheid van 5% wat albei vorme van voeding be-oefen. Meeste moeders het vervangingsvoeding verkies omdat dit verniet is. Meeste gesondheidswerkers stel voor dat die moeders baba formulas gebruik om sodoende MTCT of HIV te voorkom. Die veiligheid van eksklusiewe borsvoeding word bevraagteken deur (90%) van die moeders wat gevolglik hierdie praktyk nadelig beïnvloed. Ander faktore wat eksklusiewe vervangings voeding beïnvloed is stigma, diskriminasie, familie druk en ‘n te kort aan ondersteuning van metgesel of familielid. Samevatting: Meer navorsing in die toekoms oor baba oorlewings syfers op moeders wat vervangings voeding be-oefen asook eksklusiewe borsvoeding. Met die doel om die effektiwiteit van gratis baba formule om MCTC of HIV te voorkom beskikbaar te maak. Verder moet daar ook wetgewing wat daarop gerig is om stigma en diskriminasie wat gebasseer is op kulturele opvatting, te addresseer.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/86870
This item appears in the following collections: