The utilization and acceptability of the female condom among female sex workers : a study in Zeerust, North West, South Africa

Date
2014-04
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: Women are disproportionately affected by HIV and account for more than 60% of adults living with HIV in sub Saharan Africa. To contain the spread of HIV, resources should be targeted at developing prevention methods that target women. One such promising method is the female condom. The aim of this study was to examine female condom acceptability and utilization among female sex workers and exploring perceptions and beliefs held by sex workers regarding the female condom. The research employed a survey method targeting female sex workers aged 18-49 years in Zeerust, South Africa. Twenty-eight respondents were recruited and completed a self-administered questionnaire. Female condom use by female sex workers was found to be moderate. The study revealed that 50% of respondents had used the female condom in the previous month as well as in the previous 3 months, and 57% had used the female condom in the previous 12 months. The study also found that the majority of sex workers believed the female condom was not easy to insert, that it looks unattractive and that their culture inhibited them from initiating its use. The study showed that respondents perceived the female condom to not be readily and conveniently available in Zeerust. Although the majority of the respondents found the female condom to be an unappealing protective device against HIV infection, half of the participants believed sex with a female condom feels good. It was recommended that further research be conducted on why female sex workers perceive the female condom to not be well promoted or readily available in Zeerust. Factors mentioned above that according to respondents inhibit the use of the female condom also warrant further investigation.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Vroue word disproporsioneel deur MIV geaffekteer met meer as 60% van MIV-positiewe volwassenes in sub-Sahara-Afrika wat vroulik is. Dit is dus belangrik dat voorkomingsmetodes om die verspreiding van MIV te beperk spesifiek hierdie groep teiken. Die vrouekondoom is een so ‘n MIV-voorkomingsmetode wat spesifiek ontwikkel is om vroue te bemagtig. Die doel van hierdie studie was om die aanvaarbaarheid en gebruik van vrouekondome onder vroulike sekswerkers sowel as die persepsies en oortuigings wat hulle oor die vrouekondoom huldig, te ondersoek. Hierdie navorsing het ’n opname-metodiek nagevolg met vroulike sekswerkers in die ouderdomsgroep 18-49 jaar in Zeerust, Suid-Afrika as teikengroep. Agt en twintig deelnemers het ‘n selfgeadministreerde vraelys voltooi. Die resultate het gewys dat die gebruik van vrouekondome deur vroulike sekswerkers gemiddeld was. Die studie het getoon dat 50% van respondente in die voorafgaande maand sowel as die drie voorafgaande maande hierdie kondoom gebruik het en dat 57% van respondent dit in die voorafgaande 12 maande gebruik het. Die studie het ook bevind dat die meerderheid deelnemers geglo het dat die vrouekondoom nie maklik is om in te plaas nie, dat dit onaantreklik lyk en gevoel het dat hulle kulturele oortuigings hulle daarvan weerhou om dit te gebruik. Die resultate het verder gewys dat deelnemers gevoel het dat toeganklikheid tot die vrouekondoom beperk was en dat dit nie algemeen beskikbaar was in Zeerust nie. Alhoewel meeste deelnemers gevoel het dat die vrouekondoom nie baie aantrekkingswaarde as beskermingsmetode teen MIV het nie, was die helfte van die sekswerkers tog van mening dat seks met die vrouekondoom goed voel. Dit is aanbeveel dat die redes waarom sekswerkers glo dat die vrouekondoom swak bemark word en nie geredelik in Zeerust beskikbaar is nie, verder ondersoek word. Die bogenoemde faktore wat volgens deelnemers hulle inhibeer om vrouekondome te gebruik, verg ook nadere ondersoek.
Description
Thesis (MPhil)--Stellenbosch University, 2014.
Keywords
Dissertations -- HIV/AIDS management, Theses -- HIV/AIDS management, Dissertations -- Industrial psychology, Theses -- Industrial psychology, Condom use -- South Africa -- Zeerust, HIV infections -- South Africa -- Zeerust -- Prevention, Safe sex in AIDS prevention -- South Africa -- Zeerust, Prostitutes -- Health and hygiene -- South Africa -- Zeerust, Female condoms, UCTD
Citation