Search
Now showing items 1-5 of 5
Die konstruering van hoerskool leerders se leerpraktyke binne 'n werkersklaswoonbuurt
(Stellenbosch : Stellenbosch University, 2015-03)
ENGLISH ABSTRACT: This study focuses on the learning practice construction of selective poor learners in their rural workers class context. The construction of learners’ learning practices in their neighbourhood context ...
Hoe gee studente by 'n werkersklasskool in 'n werkersklaswoonbuurt gestalte aan hul opvoedkundige aspirasies? 'n Gevallestudie van vyf graad 11-studente
(Stellenbosch : Stellenbosch University, 2011-12)
ENGLISH ABSTRACT: The shaping of students. educational aspirations in their school and neighbourhood context is a complex process of confluence, and largely depends on their context-specific perceptions and conceptualisation. ...
Doksa en verwerkliking van leeridentiteitspraktyke van hoerskoolleerders in 'n landelike werkersklasdorp
(LitNet, 2015-12)
Hierdie artikel fokus op die aanpassings wat werkersklasleerders maak om hul leerpraktyke te bou. Die kernfokus is op aspekte van hoe die werkersklasleerders hul leeridentiteite in ’n spesifieke landelike werkersklasdorpskonteks ...
Die leerpraktykvorming van plattelandse werkersklasleerders gegrond op hulle fondse van kennis
(LitNet, 2017)
Hierdie artikel handel oor hoe vyf landelike werkersklasleerders hulle fondse van kennis (FvK) gebruik vir die vestiging van hulle leerpraktyke. Met fondse van kennis verwys ons na die noodsaaklike kulturele praktyke en ...
Die leerpraktykvorming van hoërskoolleerders op 'n plattelandse werkersklasdorp
(LitNet, 2016-05-17)
Gegrond op etnografiese metodes bespreek hierdie artikel die leerpraktykvorming van plattelandse werkersklasleerders in en oor hul leerruimtes heen. Ons huldig die mening dat alhoewel die invloed van armoede op die ...