Browsing Collection E by Title

Now showing items 1-4 of 4

    • Lewe-in-werk : outobiografiek in Arnold van Wyk se musiek 

      Grove, Izak (Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns, 2008-03)
      Die artikel handel oor die populêre vraag rakende die konsep van betekenis in die kunsmusiek, meer spesifiek die musiek van die Suid-Afrikaanse komponis Arnold van Wyk (1916-1983). Tydens ’n onderhoud met die komponis ...

    • Musiek en kulturele diversiteit in Suid-Afrika 

      Ludemann, Winfried (Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns, 2009-12)
      Hierdie artikel gaan uit van die mening dat die politieke versoening, wat tot die vestiging van demokrasie in Suid-Afrika gelei het, nie gepaardgegaan het met ’n ooreenkomstige en gelykwaardige versoening op die sosiale ...

    • Musiek, kulturele diversiteit, menswaardigheid en demokrasie in Suid-Afrika 

      Ludemann, Winfried (2009-04)
      As 'n mens 'n intreerede voorberei, dan vra jy jouself noodgedwonge af watter soort voordrag 'n intreerede nou eintlik is. Aan die een kant word daar sekerlik verwag dat dit op een of ander wyse 'n vakkundige voordrag ...

    • Tussen Bethlehem en Bloubergstrand : vanaf die oue na die eie in Stefans Grove se oeuvre 

      Grove Izak (Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns, 2013-06)
      Die tradisionele idee van styl in die kunstenaar se produksie volstaan meestal by weinig meer as oppervlak-beskrywings van fasette van die kunswerk. In die musikale konteks kan sulke fasetteneerkom op min of meer vae ...