Sensitiwiteitsanalise van die bedryfskapitaalsamestelling

Behrens, E. A. H. (1980-12)

Thesis (MBA)--Stellenbosch University, 1980.

Thesis

VOORWOORD: Die rekenaarisering van die kontantvloei-model van Strauss (1979) het die potensiaal van die model as 'n beplannigshulpmiddel uitgebeeld. In die werkstuk word die effek wat enkele faktore op die brutoinkomste-persentasie uitoefen ondersoek om uiteindelik 'n geïntegreerde model te vorm, wat vir die bepaling van 'n brutoinkomste-persentasie onder sekere doelstellings gebruik kan word.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/85174
This item appears in the following collections: