An excellence model for Centocor's remote R & D unit

Aring, Carmen (2005-12)

Thesis (MBA)--Stellenbosch University, 2005.

Thesis

ENGLISH ABSTRACT: To compete in today’s ”new” economy, Centocor R&D SCH has to attain and maintain a competitive advantage within the global Pharma/biotech industry. With their drive to become a centre of excellence in the fields of fill-finish of biologics and particle characterization, it is important that an analysis of the status quo be done, and that efficient systems and structures are implemented to achieve world class performance. In this project, the approach to business excellence is discussed. Business excellence is more than a simple accumulation of a range of best practices. It can only be achieved by implementing a structured approach towards business performance. This begins with an internal self-assessment; as well as an assessment of the customer/partner needs: these of which are incorporated into the organization’s policies and strategies. Their perceptions are evaluated since these “quality chains” are what ultimately drive a business. The organization must align its culture, processes, inputs, and capabilities with the vision, goals and strategy; and promote and display a mind-set for innovation, and continuous improvement. In this way, the desired business results may be achieved. This is all driven by leadership; and a quality and performance culture; and provides an opportunity to view the organization holistically. The developed model for Centocor R&D SCH is a framework for measuring their business excellence towards achieving performance excellence, and from there a well-paved route for developing the centre of excellence. It is developed on the basis of the European Foundation for Quality Management Model as well as that of the global J&J Process Excellence Competitive Assessment Model; and is supported by the criteria that support those. Strengths are identified, and areas of improvement are viewed as opportunities where the teams can improve on to ensure leadership and excellence in those arenas.

AFRIKAANSE OPSOMMING: Om in vandag se “nuwe” ekonomie mededinge te kan wees, moet Centocor R&D SCH ‘n mededingende voordeel in die globale farmakologiese/biotegnologie industrieë bereik en handhaaf. Met die dryfveer om ‘n sentrum van uitnemendheid in die velde van lyofilisasie and partikel karakterisasie te word, is dit belangrik dat ‘n ontleding oor die status quo gedoen word, en dat doeltreffende stelsels en strukture geïmplementeer word om wereldklas prestasies te behaal. In hierdie projek word die benadering om tot sake-uitnemendheid te vorder, bespreek. Sake-uitnemendheid is meer as net ‘n eenvoudige akkumulaise van ‘n reeks beste praktyke. Dit kan slegs bereik word deur die implementering van ‘n gestruktureerde benadering tot sake resultate. Hierdie proses begin met ‘n interne self-ondersoek, asook ‘n beoordeling van die behoeftes van kliënte en vennote: dit wat in die organisasie se se beleide en strategieë geïnkorporeer is. Hulle persepsies word ge-evalueer want dit is juis hierdie waardekettings wat uiteindelik die sake-onderneming voortstu. Die organisasie moet sy kultuur, prosesse, insette en vermoeëns met die visie, doelwitte en strategie belyn; en ‘n ingesteldheid op innovasie en deurlopende verbetering toon en uitbou. Op so ‘n manier kan die gewensde sake resultate behaal word. Dit word alles beheers deur leierskap en ‘n kultuur van kwaliteit en prestasie, en skep die geleentheid om die organisasie holistoes te benader. Die model wat vir Centocor R&D SCH ontwikkel is, is ‘n raamwerk waarmee hulle hul sake-uitnemendheid kan meet, met die oog om uitmuntende prestasie te lewer, en om van daar af tot ‘n sentrum van uitnemendheid te ontwikkel. Die model is gebasser op die European Foundation for Quality Management Model asook die globale J&J Process Excellence Competitive Assessment Model, en word gedar deur die criteria van daardie modelle. Sterkpunte word geïdentifiseer, en areas vir ontwikkeling word gesien as geleenthede vir die spanne om te verbeter en na leierskap en uitnemendheid in daardie gebied te streef.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/85171
This item appears in the following collections: