Conana, Christiana Honjiswa
(Stellenbosch : University of Stellenbosch, 2009-12)
AFRIKAANS OPSOMMING: Die prosevaardighede en die vermoë om ‘n wetenskaplike ondersoek uit te voer deur graad
nege leerlinge, is ondersoek. Die begrip van hierdie vaardighede, byvoorbeeld waarneming,
meting en data ...