• Fotografie in Fees van die ongenooides van P.G. du Plessis 

      Anker, Johan (LitNet, 2018)
      Hierdie artikel ondersoek die rol van foto’s, fotografie en die fotograaf in die historiese roman Fees van die ongenooides (Tafelberg, 2008) deur P.G. du Plessis. Dit beskou die belangrikheid van die fotograaf as karakter, ...