Work management business process against employee engagement

Oosthuysen, Coenraad Willem (2008-03)

Thesis (MBA (Business Management))--University of Stellenbosch, 2008.

Thesis

AFRIKAANSE OPSOMMING:‘n Kwalitatiewe evaluasie van die faktore wat werknemer verbintenis in die uitvoering van ‘n werksbestuur besigheidsproses beinvloed, word aangebied. Die nodigheid van werknemer verbintenis en besigheidsprosesse in organisasies word beskryf. ‘n Vergelyk tussen die beginsels van werknemer verbintenis en die werksbestuur proses word gedoen. Deur middel van statistiese evaluasie tegnieke (frekwensie evaluasie) dra hierdie navorsing by tot die bestaande kennis in hierdie domein deur die identifisering van faktore wat bydra tot die onttrekking van werknemers van die werksbestuur proses en gevolglik die organisasie verlaat. Resultate bevestig dat die werksbestuur proses die verbintenis van werknemers tot die werksbestuur proses fasiliteer, veral vir werknemers wat onlangs die arbeidsmark betree. Persoonlike groei en loopbaan ontwikkeling word egter nie ten volle ondersteun in die uitvoering van die werksbestuur proses nie. Aanbevelings word gemaak ter ondersteuning van die implementering van ‘n volhoubare werksbestuur proses.

ENGLISH ABSTRACT: Presents a qualitative evaluation of the factors that influence employee engagement from the perspective of implementing and sustaining a work management business process. Describes the intent of employee engagement and business processes in organizations. Compare the principles of employee engagement and the work management business process. By applying statistical evaluation methods (frequency analyses) this research adds to the existing body of knowledge in this field by identifying factors that lead to disengagement of employees in the execution of work management business processes and subsequent loss of skills. Analysis indicates that the business process facilitates engagement of employees in work management at the start of their careers, however career development and personal growth for experienced employees are lacking in the execution of work management. Concludes with recommendation for sustaining employee engagement in work management.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/810
This item appears in the following collections: