Die ontwikkeling van 'n vooruitskattings-model vir die voorspelling van verkope

Calitz, P. G. (1985-12)

Thesis (MBA)--Stellenbosch University, 1985.

Thesis

Aangesien historiese data geredelik beskikbaar was, is 'n kwantitatiewe vooruitskattingsmetode gebruik met die doel om gebeure in die verlede te bestuur. Sodoende kon die onderliggende struktuur van die data beter begryp word en daarom kon 'n model daargestel word om die nodige inligting te verskaf vir bestuursbesluitneming. Die klassieke vermenigvuldigende tydreeks is gebruik om die toekomstige verkope van Stodels Nurseries (Edms.) Bpk. te projekteer. Aangesien die maatskappy se verkope onderhewig is aan hewige seisoenskommelings, is kontantvloeibeplanning van kardinale belang vir die finansiele bestuur van die maatskappy.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/80768
This item appears in the following collections: