Super sizing service delivery with a side order of innovation building a social franchising governance model to accelerate local government service delivery for ECD provisioning in partnerships beyond PPP's

Date
2013-03
Authors
Mseme, Laura
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: There is a rising groundswell of citizens globally questioning the equity, integrity and sustainability of the philosophies, values and institutions inherited from the 20th century. The continuum of civil disobedience has increased over time; sit ins, community unrest, uprisings and finally revolutions have marked this first decade of this new age. People are voicing their disillusionment with increased frequently, impatience and violence globally calling for the creation of a world which, in Freire’s words, is “menos feio, menos malvado, menos desumano [less ugly, less cruel, less inhumane] (Mayo, 2003:42). President Jacob Zuma at the 14th Nedlac Annual Summit in September 2009 called for a “stronger social dialogue underpinned by a sense of cooperation, and responsibility will also be important if we are to avoid a situation where the recovery ends up being business as usual. We need to find new way of doing things” (Zuma, 2009a:1). Social Franchising is a relatively new concept in the service delivery discourse having recently emerged as a sub-sector of social enterprise. Social franchising is a derivative of the long established commercial franchise model with a dual purpose of generating sustainable economic returns and advancing social good by encouraging profit making not profit taking (Mseme, 2010a:1). Social franchising has been mainly operating in the NGO sector, on the Indian sub continent, accommodated in larger private or public health institution, providing women related health services into poor communities. Recent research undertaken by Mseme (2010a) has shown social franchising should be considered as a strategic option in the delivery of public service to improve citizens development, promoting new venture creation and strengthen the developmental state at local level This study seeks to make a contribution to the limited local government body of knowledge by developing an appropriate social franchising governance model. This model aims to accelerate accessible and sustainable public community development services generally and early childhood development in particular at local level by delivering on the two primary national priorities of poverty alleviation and quality education provisioning. This study merges a number of key issues that are substantive in determining the future well being of South Africa and all of her citizens namely; affordable, universal and comprehensive service delivery, equitable quality education and cognitive development of young children and increased economic participation and wealth generation especially in marginalised and vulnerable communities within the context of the developmental state. This study is guided by a postmodernist philosophy and stems from a transformative and emancipatory approach applying Paulo Freire’s pedagogy and politics of hope that is not meant to consolidate “what is” but is driven by a vision of “what should and can be” (Mayo, 2003:42).This research has applied both empirical and non – empirical design with a mixed qualitative and quantitative component. The areas of non –empirical study were determined by the theoretical framework which focuses on developmental state, developmental local government, public service management, partnership service delivery mechanisms, early childhood development and small enterprise development. The research findings arising out of the empirical ECD needs assessment survey and case study were further explored and tested in semi structured interviews with political decision makers, policy makers, policy drafters and policy experts. This study has designed a social franchise governance model for the delivery of ECD at local government level. Its implementation however is premised on a shift of public administration mindset from bureaucracy to innovation, a shift of public policy from government as sole provide to facilitator of services, a shift from survival partnerships to delivery partnerships by desire and a change of citizens attitude from dependency to self development.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Wereldwyd bevraagteken inwoners toenemend die billikheid, integriteit and volhoubaarheid van filosofiee, waardes en wette vanuit die 20ste eeu. Wetteloosheid het toegeneem oor ‘n tydperk. Opstand en eintlik revolusies is kenmerkend in die eerste dekade van die nuwe era. Mense spreek hulle ontnugtering toenemend op ‘n gereelde basis uit, wat uiteindelik aanleiding gee tot ongeduld en geweld. Wereldwyd is mense op soek na ‘n samelewing wat soos Freire dit beskryf “menos feio, menos malvado, menos desumano (minder haatlik en onmenslik) (Mayo, 2003:42). Tydens die 14de NEDLAC Jaarlikse Konferensie gedurende September 2009 het President Jacob Zuma die balangrikheid van sterker sosiale dialoog gegrond op samewerking en verantwoordlikheid beklemtoon ten einde ‘n situasie van besigheid soos gewoonlik te voorkom. Hy het mense aangemoedig om vorendag te kom met nuwe manier om dinge te doen.(Zuma, 2009a:1) Sosiale agentskap is ‘n relatiewe nuwe konsep in die lewering van dienste wat ontstaan het vanuit die sub-sektor sosiale ondernemings. Sosiale agentskap het voortgespruit vanuit die kommersiele agentskaps model met ‘n tweeledige doel naamlik die skepping van volhoubare ekonomiese inkomste en die bevordering van sosiale goedere deur die aanmoediging van die maak van winste en nie die neem van winste nie (Mseme, 2010a:1) . Sosiale agentskappe het primer voorgekom in nie-regerings organisasies, groot privaat of publieke gesondheids instansies en die verskaffing van gesondheids dienste aan vroue in die armer gemeenskappe. Huidige navorsing deur Mseme (2010a) bewys dat sosiale agentskappe oorweeg moet word as ‘n strategiese opsie in die lewering van openbare dienste om die onwikkeling van inwoners te verbeter, om die skepping van nuwe projekte te bevorder sowel as die versterking van die ontwikkelende staat op plaaslike regeringsvlak. Deur die ontwikkeling van ‘n toepaslike sosiale agentskaps bestuurs model beoog die studie om ‘n bydrae te maak tot die beperkte beskikbare inligting oor plaaslike regering. Die model streef daarna om toeganklike volhoubare openbare gemeenskaps onwikkelende dienste in die algemeen te lewer sowel as spesifiek dienste rondom vroee kinder ontwikkeling op plaaslike regerings vlak. Hierdie oogmerk van die model is gebaseer op die nasionale prioriteite van werkskepping en die voorsiening van kwaliteit onderrig. Die studie kombineer ‘n aantal belangrike sleutel dimensies in die bepaling van die voortbestaan van inwoners van Suid-Afrika, naamlik bekostigbaarheid, universele en omvattende dienslewering, gelyke kwaliteit onderrig, die kognitiewe ontwikkeling van jong kinders, toenemende ekonomies deelname, en die ontwikkeling van rykom spesifiek in marginale kwesbare gemeenskappe binne die konteks van ‘n ontwikkelende staat. Die studie is gebaseer op ‘n post-moderne filisofie and spruit voort vanuit ‘n transformerende en moderne benadering deur die toepassing van Paulo Freire’s opvoedkundige aard sowel as politieke hoop wat nie bedoel is om “die wat is” te konsolideer nie, maar wat voort gedryf word vanuit ‘n visie “wat moet en kan gedoen word” (Mayo, 2003:42). Die nie-empiriese studie is gabaseer op ‘n teoretiese raamwerk wat focus op die ontwikkelende staat, ontwikkelende plaaslike regareings, staatsdiens bestuur, ‘n vennootskap dienslewrings meganisme, vroee kinder ontwikkeling and klein sake ondernemings ontwikkeling. Beide empiriese en nie-empiriese ontwerpe is gebruik met ‘n kombinasie van kwalitatiewe and kwantitatiewe komponent. Die bevindinge vanuit die navorsing spruit voort uit die empiriese vroee kinder ontwikkelings behoefte bepalings studie. ‘n Gevalle studie is ook verder gebruik en getoets deur semi-gestruktureerde onderhoude met beleidmakers, en beleids deskundiges. Die studie het ‘n sosiale agentskaps bestuurs model ontwikkel vir die lewering van vroee kinder ontwikkeling op plaaslige regerings vlak. Die implementering van die model is gabaseer op ‘n aantal veranderinge van denkwyses naamlike vanaf publieke administrasie opinie van burokrasie na innovasie, vanaf openbare beleid dat die regering die enigste verskaffer van dienste is na die fasilitering van dienste, vanaf oorlewings vennootskappe na vennootskappe wat gehalte dienste lewer en laaste ‘n verandering van ‘n aghanklikheids houding na self ontwikkeling.
Description
Thesis (MPA)--Stellenbosch University, 2013.
Keywords
Early childhood development -- South Africa, Child development -- Services for -- South Africa, Municipal services -- South Africa, Public-private sector cooperation -- South Africa, Dissertations -- Public management and planning, Theses -- Public management and planning
Citation