The method of manufactured solutions for the verification of computational electromagnetic codes

Marchand, Renier Gustav (2013-03)

Thesis (PhD)--Stellenbosch University, 2013.

Thesis

ENGLISH ABSTRACT: In this work the Method of Manufactured Solutions (MMS) is introduced for the code veri cation of full-wave frequency dependent electromagnetic computational software. At rst the method is sketched in the context of the veri cation and validation process and the need for proper code veri cation is highlighted. Subsequently, the MMS is investigated in its natural context: the Finite Element Method, speci cally for the E- eld Vector Wave Equation. The usefulness of the method to detect error in a computational code is demonstrated. The selection of Manufactured Solutions is discussed and it is demonstrated how it can be used to nd the probable cause of bugs. Mutation testing is introduced and used to show the ability to detect errors present in code. The MMS is nally applied in a novel manner to a Method of Moments (MoM) code. The challenges of numerical integration associated with the application of the operator is discussed and correct integration is successfully demonstrated. Subsequently the MMS is demonstrated to be successfully applied to the MoM and mutation testing is used to demonstrate the practical e cacy of the method. The application of the MMS to the MoM is the main contribution of this work.

AFRIKAANSE OPSOMMING: Die Metode van Vervaardigde Oplossings (MVO) word hier bekend gestel vir die veri kasie van numeriese volgolf frekwensie-afhanklike elektromagnetise kode. Die metode word eerstens in die bre e konteks van algemene veri kasie en validasie geplaas en gevolglik word die noodsaaklikheid van kode veri kasie beklemtoon. Daarna, word die toets-metode in die konteks van die Eindige Element Metode vir die E-veld vektorgolf vergelyking bestudeer. Die MVO is oorspronklik ontwikkel in die di erentiaalvergelyking omgewing. Die bruikbaarheid van die metode vir elektromagnetiese simulasies word prakties gedemonstreer deur die opsporing van werklike foute. Die metode word ook verder ondersoek vir die oorsprong van foute. Mutasietoetsing word bekendgestel en word gebruik om die metode verder prakties te veri eer. Die MVO word laastens in 'n nuwe manier gebruik om 'n Moment Metode kode te veri eer. Die praktiese probleme betrokke by numeriese integrasie word ondersoek en die korrekte toepassing van die integraal operator word prakties gedemonstreer. Daarna, word die MVO in hierdie konteks gedemonstreer deur verskeie voorbeelde te ondersoek. Mutasietoetsing word weereens gebruik om na die e ektiewiteit van die MVO te kyk om 'n Moment Metode kode te toets. Die toepassing van die MVO op 'n Moment Metode kode is die hoof bydrae van hierdie werk.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/80210
This item appears in the following collections: