Design of an impedance guided intra-arterial catheter

Date
2013-03
Authors
Schwartz, Paul
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: This thesis entails the stages of the development of an arterial catheter capable of being guided by the impedance of human tissue. Such a device would be desired in cases where it is not possible to locate the artery of a patient using anatomical landmarks. This design thus aims to improve the accuracy of first time placement of arterial catheters. The thesis entails the literature study done in order to initiate the development of said device, followed by preliminary concept design and evaluation. The thesis also contains a description of all experimental phases, done on in vitro tissue samples, in vivo samples in living porcine subjects and in vivo samples in living human patients. Experiments were performed to determine if any repeatable noticeable difference in tissue impedance could be identified and utilized in the hope of guiding this device using acquired differences in tissue impedance. The different stages of development for the prototype used in these tests are also described in detail. In addition, the results of the different tests are presented, which prove that there is a significant difference between blood tissue impedance and the surrounding tissue types encountered, allowing for guidance of the proximal tip of the arterial catheter, based on the tissue impedance measured. Finally, the thesis entails a description of further work which could be performed if this concept were to be considered as a marketable product.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie tesis behels die verskillende stappe in die ontwerp van 'n kateter wat deur middel van die verskillende impedansie vlakke van biologiese weefsel gelei kan word in die menslikke liggaam. Sò ‘n toestel sal behulpsaam wees in gevalle waar plasing nie gedoen kan word met die behulp van anatomiese landmerke nie. Hierdie ontwerp mik dus om die akkuraatheid van die plasing van kateters te verbeter. Die tesis behels die literatuur studies benodig om sò 'n toestel te ontwerp, gevolg deur voorlopige konsep ontwerpe en die evaluasie van hierdie konsepte. Die tesis behels ook die verskillende eksperimentele fases van die projek; eksperimente op in vitro weefsel monsters, in vivo diere toetse en in vivo kliniese toetse op menslike weefsel. Al hierdie eksperimente is gedoen om te bepaal of enige herhaalbare, waarneembare verskil in weefsel impedansie geidentifiseer kan word en dus gebruik word met die hoop om diè teoretiese kateter te lei met behulp van diè verskil in weefsel impedansie. Die verskillende stappe van die ontwerp van die prototipes gebruik in hierdie eksperimente word ook in detail beskryf. Die resultate van die verskillende eksperimente word ook aangebied, wat bewys dat daar 'n beduidende verskil is tussen die impedansie van bloed weefsel en die impedansie van die aanliggende weefsel tipes, wat dus impliseer dat die proksimale punt van die kateter gelei kan word deur die gemete impedansie by die punt van die toestel, gebaseer op die resultate wat gevind is. Laastens behels die tesis ook 'n beskrywing van toekomstige werk wat gedoen kan word indien die konsep ontwikkel word tot 'n bemarkbare produk.
Description
Thesis (MScEng)--Stellenbosch University, 2013.
Keywords
Impedance guidance, Arterial catheter, Guided catheter, Guided arterial line, Catheters, Theses -- Mechatronic engineering, Dissertations -- Mechatronic engineering
Citation