Perceptions of men and women towards male circumcision as an HIV prevention intervention in Windhoek district

Nashandi, Teopolina Ndeshipanda (2013-03)

Thesis (MPhil)--Stellenbosch University, 2013.

Thesis

ENGLISH ABSTRACT: Background: Scaling up of male circumcision in Namibia is running at a low pace. People need to understand the role that male circumcision plays in the prevention of HIV acquisition. Therefore, it is important to increase knowledge among individuals in order to make them acquire positive attitudes and perceptions towards male circumcision as an HIV preventive strategy. Method: This research study investigated the perceptions of men and women towards male circumcision as an HIV prevention intervention in the Windhoek District. A total number of 250 respondents were conveniently selected for participation in the study, of which 50% were males and another 50% represented females. All respondents were 18 years and older. A quantitative method of sampling was employed with the use of anonymous questionnaires. Data were captured and analyzed using SPSS version 20. Results: Most respondents (76.8%) reflected good knowledge about male circumcision and positive attitude (93.6%) towards male circumcision and its benefits but there were still a proportion of respondents (23.2%) who are not knowledgeable about the benefits of MC, and 6.4% of the respondents have negative attitude towards MC, whilst a large proportion of 53.2% have negative perceptions towards MC and its benefits. The study also found that there is an association between knowledge and perceptions of 0.250 at p-value < 0.05, as well as an association between attitudes and perceptions 0.213, p-value <0.001. Conclusion: It was concluded that knowledge plays a major role on attitude and perception changing. The more knowledgeable an individual is, the more the chances of them of having positive attitudes towards MC, which could also influence positive perceptions towards MC. In order to strengthen male circumcision as an HIV prevention strategy, it is imperative to provide the population that reflected low knowledge and negative attitudes with information, education and counselling services. This may help to make them change their attitudes towards MC and acquire positive perceptions towards it. On barriers, the relevant authorities should come up with a strategy to eliminate barriers in order to facilitate acceptability among non-circumcised groups.

AFRIKAANSE OPSOMMING: Agtergrond: Die opskaling van manlike besnyding in Namibië word teen ‘n stadige pas uitgevoer. Mense moet die rol verstaan wat manlike besnyding in die voorkoming van MIV speel. Dit is daarom belangrik om hierdie kennis onder individue te vermeerder ten einde hulle te bemagtig om positiewe houdings en persepsies teenoor manlike besnyding as MIV-voorkoming strategie te bekom. Metode: Hierdie navorsingstudie het die persepsies van mans en vroue teenoor manlike besnyding as MIV-voorkoming ingryping in die Windhoek streek ondersoek. ‘n Aantal van 250 deelnemers is geselekteer vir deelname aan die studie, waarvan 50% manlik en 50% vroulik was. Alle deelnemers was 18 jaar en ouer. ‘n Kwantitatiewe metode en anonieme vraelyste is vir steekproefneming gebruik. Data is vasgelê en ontleed met behulp van SPSS weergawe 20. Resultate: Die meerderheid van die respondente (76.8%) het goeie kennis van manlike besnyding en ‘n positiewe houding (93.6%) teenoor manlike besnyding getoon, maar daar was ‘n deel van die respondente (23.2%) wat nie ingelig was oor die voordele van manlike besnyding nie, en 6.4% van die respondente het ‘n negatiewe houding teenoor manlike besnyding gehad, terwyl ‘n groot deel van 53.2% negatiewe persepsies van manlike besnyding en die voordele daarvan gehad het. Die studie het ook bevind dat daar ‘n verband is tussen kennis en persepsies van 0.250 teen p-waarde < 0.05, sowel as ‘n verband tussen houdings en persepsies 0.213, p-waarde <0.001. Gevolgtrekking: Daar is tot die gevolgtrekking gekom dat kennis ‘n belangrike rol speel in die verandering van houdings en persepsies. Hoe meer ingelig ‘n individu is, hoe beter is die kanse dat hulle ‘n positiewe houding teenoor manlike besnyding sal hê, wat ook positiewe persepsies van manlike besnyding kan beïnvloed. Ten einde manlike besnyding as MIV-voorkoming strategie te versterk is dit noodsaaklik om die bevolking wat min kennis en negatiewe houdings getoon het met inligting, opvoeding en berading te verskaf. Dit kan help om hul houding teenoor manlike besnyding te verander en om meer positiewe persepsies daarvan te ontwikkel. Met betrekking tot hindernisse moet die relevante owerhede vorendag kom met ‘n strategie om die struikelblokke uit te skakel ten einde aanvaarbaarheid van manlike besnyding onder groepe wat nie besny is nie, te fasiliteer.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/79980
This item appears in the following collections: