A comparative study into the effectiveness of communication tools used in the medical male circumcision programme in a rural setting

Date
2013-03
Authors
Karsten, Malinda
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: Based on the significant evidence from the three African randomized controlled trials, the WHO and UNAIDS recommended in 2007 that medical male circumcision should be a priority HIV prevention intervention. The three randomized trials in Africa demonstrated that adult male circumcision decreases the human immunodeficiency virus (HIV) acquisition in men between 51% to 60%, with long-term protective efficacy. This study intends to document and analyze the effectiveness of three communication interventions used in transferring knowledge about medical male circumcision as an HIV preventative strategy. Furthermore it also aims to determine which communication intervention will have the greatest effect in improving knowledge and understanding about medical male circumcision as an HIV preventative measure for implementation in future health promotion programmes. The research in this comparative study was conducted on a farm in the Overstrand sub-district of the Western Cape Province in South Africa, Haygrove Haven. A total of 30 male employees aged 18 to 45 was randomly selected to participate in the study. The data was collected using a self-administered pre-test questionnaire. In order to compare the pre- and post-test answers, the questions were repeated to determine the knowledge transfer after the respective information and training sessions. Analysis of the data was a simple process and limited to the necessary information to graph the required conclusions by using the computer programme Microsoft Excel 2010. The study looked at the statistical indicators of knowledge, perception and awareness of participants with regards to medical male circumcision as an HIV and AIDS prevention strategy. The findings exhibited that most people knew about MMC but very few had knowledge of the protective effect of the procedure against HIV acquisition and transmission. The study concluded that providing accurate information with fitting communication material at the right literacy levels, peoples’ knowledge of the benefits of medical male circumcision does increase. This will contribute to change the perception and therefore increase the acceptability of the procedure. This conforms to the subject of the WHO and UNAIDS 2007 study and can improve their findings.
AFRIKAANSE OPSOMMING: In 2007 het die WGO en UNAIDS aanbeveel dat mediese manlike besnydenis ‘n prioriteit MIV-voorkomings program moet raak, wat gebaseer is op die beduidende bewyse van drie Afrika gerandomiseerde gekontroleerde proewe. Die drie gerandomiseerde proewe in Afrika toon dat volwasse manlike besnydenis verminder die menslike immuniteitsgebreksvirus (MIV) in mans met 51% tot 60%, met 'n lang-termyn beskermende doeltreffendheid. Hierdie studie is van voorneme om die doeltreffendheid van drie kommunikasie-intervensies wat gebruik word in die oordrag van kennis oor mediese manlike besnydenis as 'n MIV-voorkomende strategie, te dokumenteer en te analiseer. Verder stel dit ook ten doel om te bepaal watter kommunikasie-intervensie die grootste invloed in die verbetering van kennis en begrip oor mediese manlike besnydenis as 'n MIV-voorkomende maatreël, vir implementering in toekomstige gesondheidsbevorderingsprogramme. Die navorsing in hierdie vergelykende studie is uitgevoer op 'n plaas in die Overstrand-sub-distrik van die Wes-Kaap in Suid-Afrika, Haygrove Haven. 'n Totaal van 30 manlike werknemers tussen die ouderdomme 18 tot 45 is lukraak gekies om deel te neem aan die studie. Die data is ingesamel met behulp van 'n self-geadministreerde vraelys waar die pre-toets vrae in die post-toets herhaal word, om die antwoorde met mekaar te vergelyk, om sodoende te bepaal watter opleidingsessie die grootste kennis oordrag laat plaasvind. Ontleding van die data is beperk en so eenvoudig as moontlik om die gevolgtrekkings te maak en grafies deur te gee deur gebruik te maak van die rekenaarprogram Microsoft Excel 2010. Die studie kyk na die statistiese aanwysers van kennis, persepsie en bewustheid van die deelnemers met betrekking tot mediese manlike besnydenis as 'n MIV-en VIGS-voorkoming strategie. Die bevindinge van die studie is dat die meeste mense bewus is van mediese manlike besnydenis, maar baie min kennis gehad het van die beskermende effek van die prosedure teen MIV verkryging en oordrag. Die studie het bevind dat die verskaffing van akkurate inligting met gepaste kommunikasie materiaal op die regte geletterdheidsvlakke, mense se kennis van die voordele van mediese manlike besnydenis kan laat toeneem. Dit is bydraend om ‘n individu se persepsie te verander en dus die aanvaarbaarheid van die prosedure te verhoog. Dit voldoen aan die onderwerp van die WHO en UNAIDS 2007 studie en kan sodoende hul bevindings verbeter.
Description
Thesis (MPhil)--Stellenbosch University, 2013.
Keywords
Dissertations -- Industrial psychology, Theses -- Industrial psychology, Assignments -- Industrial psychology, Dissertations -- HIV/AIDS management, Theses -- HIV/AIDS management, Assignments -- HIV/AIDS management, HIV infections -- South Africa -- Hermanus Region, Circumcision -- South Africa -- Hermanus Region
Citation