Kritzinger, Brian
(Stellenbosch : University of Stellenbosch, 2009-12)
AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie navorsingstudie het ’n telefoniese vraelys behels wat aan die einde van 2007 deur
405 respondente voltooi is. Die doel van die vraelys was om die opinies van ’n
verteenwoordigende steekproef ...