Louw, Karlien
(Stellenbosch : University of Stellenbosch, 2010-12)
AFRIKAANSE OPSOMMING: Die verskynsel van hakkel word omgewe deur persoonlike belewenisse wat bydra tot die vorming van die selfkonsep van iemand wat hakkel. Die toenemende soeke na die oorsake, "behandeling" en "genesing" ...