Van Karnak tot Kakamas : die naleef van ou Egipte in die Suid-Afrikaanse boukuns

Date
2001
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch University, Department of Ancient Studies
Abstract
Die doel van hierdie artikel is om ’n oorsig te gee van die naleef of nawerking van Ou Egiptiese motiewe in die Suid-Afrikaanse argitektuur en boukuns. Watter rol het die inspirasie van Ou Egiptiese style en motiewe gespeel? Die Egyptian Revival (Curl 1994) is bekend in Europa, die Verenigde Koninkryk, Australië (Merrillees 1990 en 1995) en die VSA (Carrott 1978), maar wat is die geval in Suid-Afrika? So ’n oorsig is nog nie na behore onderneem nie.
Description
CITATION: Cornelius, I. 2001. Van Karnak tot Kakamas : die naleef van ou Egipte in die Suid-Afrikaanse boukuns. Akroterion, 46:75-91, doi:10.7445/46-0-121.
The original publication is available at http://akroterion.journals.ac.za
Keywords
Egyptian revival (Architecture), Architecture -- South Africa
Citation
Cornelius, I. 2001. Van Karnak tot Kakamas : die naleef van ou Egipte in die Suid-Afrikaanse boukuns. Akroterion, 46:75-91, doi:10.7445/46-0-121.