Search
Now showing items 1-7 of 7
Transgressie in die voorstelling van gender in Die avonture van Wilde Willemientjie deur Riana Scheepers en Vian Oelofsen
(LitNet, 2012)
Prenteboeke kan kragtige werktuie in die manipulering van jong kinders tot die aanvaarding van gestereotipeerde genderrolle wees. Kinders identifiseer met die karakters in storieboeke en vorm sodoende ’n eie mening oor die ...
Die transgressiewe karnavaleske : ’n fenomeen in die kabarettekste uit ’n Gelyke kans van Jeanne Goosen
(University of Pretoria, 2010)
This article examines the phenomenon of the transgressive carnivalesque, a notion of Mikhail Bakhtin of breaking through social conventions and barriers, as it manifests in the cabaret texts in ’n Gelyke kans (“An even ...
Die voorstelling van manlikheid in drie Afrikaanse prenteboeke vir kinders
(University of South Africa, Unisa Press, 2012)
Masculinity studies" is an intellectual field both in dialogue with and in alliance with feminist theory (Gardiner 2002:ix). Male theory can research ideological inscriptions and the literary result of the gender system. ...
Die ontwikkeling van ekogeletterdheid deur middel van ’n Afrikaanse leesreeks
(LitNet, 2017)
Hierdie artikel is ’n waarderende refleksie op ’n leesreeks wat spesifiek vir ekologiese opvoeding ontwikkel is. Die tekste in die reeks beskik oor die potensiaal om by kinders ’n dieper kennis van die ekostelsel te ...
Omgewingsdiskoers in wetenskapfiksie vir kinders met verwysing na die Anna Atoom-reeks deur Elizabeth Wasserman
(LitNet, 2017-06)
Die bykans onomkeerbare skade wat die mens aan die natuurlike omgewing van ons planeet aanrig, is reeds ʼn gegewe. Tog, eerder as om oorval te word deur ’n gevoel van hopeloosheid oor die voortbestaan van lewe op aarde, kan ...
Die opvoedkundige waarde van ekoliterêre tekste : ‘n Toepassing van Adrian Rainbow se sienings op ‘n Afrikaanse jeugverhaal, ‘n oorgangsroman en ‘n prenteboek vir kinders
(LitNet, 2016)
Letterkunde beskik oor die potensiaal om “kritiese bewussyn te kweek” (Smith in Steenkamp 2013). ’n Literêre teks beskik oor die vermoë om kritiese denke te stimuleer, om die leser op te voed en hom/haar uiteindelik tot ...
Uitdagings van die Antroposeen : onderwys in die era van ’n mensgemaakte wêreld
(LitNet, 2018)
ENGLISH ABSTRACT: This overview article reflects on the Anthropocene, the era of humankind, and its impact on both the natural and non-human realms of the earth. My point of departure is the possibility of the sustainable, ...