Search
Now showing items 1-10 of 20
Opvoeders se perspektiewe rakende die gebruik van die leesperiode en skoolbiblioteke in geselekteerde skole in die Noord-Kaap
(Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns, 2014-12)
AFRIKAANSE OPSOMMING: Alhoewel lees 'n noodsaaklike vaardigheid is, dui navorsing daarop dat leesprobleme ernstige
afmetings aanneem in Suid-Afrika. Om die leesvermoens van leerders te verbeter, het die Noord-Kaapse ...
Moedertaalgebaseerde tweetalige onderwys :’n moontlike oplossing vir Suid-Afrika se geletterdheids- en syfervaardigheidsprobleme
(LitNet Academic, 2011-12)
OPSOMMING: Sistemiese evaluering en grondlyn-assessering van geletterdheid en syfervaardigheid vir graad 3 en graad 6 wat deur die Departement van Basiese Onderwys (DvBO) onderneem is, toon dat leerders in Suid-Afrika se ...
Die kwessie van Kaaps : Afrikaansonderrig op skool benodig 'n meer inklusiewe benadering
(Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns, 2015-12)
Dit word wêreldwyd aanvaar dat moedertaalonderrig die beste resultate lewer. As dit waar is van
Afrikaans, Engels, en ons inheemse tale, dan geld dieselfde argument ook vir Kaaps, die moedertaal
van etlike miljoene ...
From 0 to 100% – How Raithby Primary turned their literacy performance around
(Bioinfo Publications, 2010)
Recent literacy results show that only 44% of all Grade 3 learners in the Stellenbosch
district, and just over 50% of all Grade 3 learners in the Western Cape, performed at an
appropriate level (WCED, 2009c). According ...
'n Voorlopige ondersoek na die stand van onderwys in geselekteerde skole in die Wes-Kaap na 1994
(Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns, 2012-09)
AFRIKAANSE OPSOMMING: Die Universiteit Stellenbosch verkeer onder druk om sy diversiteitsprofiel te verbeter sodat dit in
lyn is met die transformasiedoelwitte van die regering soos uiteengesit in die Witskrif op ...
Die varieteite van Afrikaans as draers van identiteit : n sosiokulturele perspektief
(Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns, 2011-12)
AFRIKAANSE OPSOMMING: Alexander (1994:24) wys daarop dat Afrikaans in die verlede dikwels as politieke speelbal gebruik
is in die naam van ’n soeke na identiteit. Hierdie artikel is nie ’n poging om hierdie debat voort
te ...
Hemisferiese integrasie en die rolprent Fiela se kind as onderrigstrategie om lees te bevorder
(Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns, 2010-09)
AFRIKAANSE OPSOMMING: Alhoewel die twee hemisfere van die menslike brein identies voorkom, toon navorsing dat elke
hemisfeer oor gespesialiseerde funksies beskik. Die linkerhemisfeer is hoofsaaklik gespesialiseer
om ...
Die bevordering van woordeskat en leesbegrip by Xhosa-moedertaalsprekers in graad 4-6 in Afrikaanse skole
(SA Akademie vir Wetenskap en Kuns, 2013-09)
Results of the Annual National Assessment tests indicate that only 28% of all learners in South
Africa performed at an internationallly acceptable level. The situation is compounded by Xhosa
parents exercising their ...
The struggling reader : identifying and addressing reading problems successfully at an early stage
(Stellenbosch University, 2010)
The standard of reading of learners in the intermediate phase is cause for considerable concern. In this article, the intermediate phase refers to grades 4, 5 and 6 (roughly ages 10 – 12). According to the 2008 Evaluation ...
Die interaktiewe leesbenadering : 'n alternatief vir tradisionele maniere van leesonderrig
(Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns, 2010-03)
AFRIKAANSE OPSOMMING: Volgens onlangse verslae het minder as 10% van alle graad 6-leerders in Suid-Afrika wat die
geletterdheidstoetse afgelê het, op ’n internasionaal aanvaarbare vlak presteer (WCED 2009).
Kenners is ...