Search
Now showing items 1-2 of 2
Die onderrig van letterkunde in die verdere onderwys- en opleidingfase binne die raamwerk van die kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring
(Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns, 2019)
Letterkunde speel ’n noodsaaklike rol in sowel die kurrikulum as die ontwikkeling van leerders as wêreldburgers. Suid-Afrika is ’n uiters diverse land en dit is ’n moeilike taak om ’n letterkundekurrikulum
te skep wat aan ...
Taal en praktyk : 'n gevallestudie oor Afrikaans Eerste Addisionele Taal by graad 4-leerders in 'n meertalige skool
(LitNet, 2019)
Meertalige onderrig en leer het ’n komplekse en algemene verskynsel in Suid-Afrikaanse skole
geword, maar daar is nog steeds nie genoeg navorsing gedoen oor hoe leerders met verskillende
huistale en kulture mekaar beïnvloed ...