Die invloed van belastingpligtigheid op finansiele beplanning en strategie van landboukooperasies met klem op wintergraankooperasies in Wes-Kaapland

White, Vivian George (1978-03)

Thesis (MBA)--Stellenbosch University, 1978.

Thesis

INLEIDING: Die doel van hierdie tesis is om die invloed van belastingpligtigheid op die finansiële beplanning van graankoöperasies in Wes-Kaapland te ontleed en die bevindings te publiseer voordat die eerste landboukoöperasie belastingpligtig word. Teoreties is hierdie vroegste datum 31 Maart 1978 wat dus na die publikasie van hierdie tesis sal plaasvind.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/72014
This item appears in the following collections: