Towards evidence-based ecological restoration in South Africa

Ntshotsho, Phumza (2012-12)

Thesis (PhD)--Stellenbosch University, 2012.

Thesis

ENGLISH ABSTRACT: Widespread, human-induced ecosystem degradation and the associated biodiversity loss pose a direct threat to human wellbeing. While there is no substitute for healthy, self-sustaining ecosystems, ecological restoration offers an attractive, and indeed inevitable, supplement where conservation alone is not sufficient to support ecosystem integrity. Restoration is undergoing a revolution, where evidence-based (EB) practice is emerging as a new approach to increase the chances of successfully achieving restoration goals. EB practice is based on the notion that implementation decisions need to be based on the appraisal and use of evidence of effectiveness of alternative options. The point of departure of this thesis is the contention that EB practice need not be dependent only on research evidence. The work presented herein thus addresses the production and use of evidence of effectiveness in restoration practice. Using ten restoration programs in South Africa, the quality of evidence produced in practice was assessed. Three components of evidence production that were evaluated were (i) baseline condition measurement; (ii) goal setting and (iii) monitoring. Results showed poor definition of goals; a bias towards the use of socio-economic goals and indicators; more monitoring of inputs than impact; and inconsistent and short-term monitoring of biophysical indicators. Practitioners regarded the evidence base as adequate, but cited a few challenges associated with planning and resource availability as attributing factors to the gaps observed. I propose that practitioners’ perception of the current evidence base poses an additional threat to the generation of a strong evidence base. In addition to the production of evidence, access to said evidence is a vital component of EB practice. In an exploration of how evidence is made available by practitioners, it became evident in that a considerable amount of the information that was not easily accessible in documented form was known by the practitioners. This highlights the need for a shift in practice culture towards the valuing and rewarding of the dissemination of information. An assessment of EB restoration would have been incomplete without a deliberate consideration of social factors. I thus conducted a case study of an invasive alien plant clearing program, to determine what drives the use of scientific evidence in decision making. I observed that organizational structure, policies, priorities and capacity influence, and even limit, the use of scientific evidence to inform decisions. The challenges to making restoration evidence-based are diverse in nature, ranging from poor planning of restoration work, which points to limited appreciation of the need to produce a strong evidence base, to a lack of instruments and incentives to drive the generation, dissemination and use of evidence that spans both the biophysical and social aspects of restoration. These challenges are largely rooted in the conventional way of approaching restoration from individual disciplinary perspectives, thus artificially simplifying and compartmentalizing a naturally complex problem like degradation. I end by proposing transdisciplinarity, which focuses on a holistic world view and the production of knowledge that embraces complexity, as a possible vehicle to help move the practice of restoration towards being evidence-based.

AFRIKAANSE OPSOMMING: Wydverspreide, mens-veroorsaakte agteruitgang van ekostelsels en die gepaardgaande verlies aan biodiversiteit hou 'n direkte bedreiging vir menslike welsyn in. Alhoewel daar geen plaasvervanger is vir 'n gesonde, selfonderhoudende ekostelsel is nie, bied ekologiese restourasie 'n aantreklike en inderdaad onvermydelik, vul waar bewaring alleen nie voldoende ekosisteem integriteit kan ondersteun nie. Restourasie ondergaan tans ‘n revolusie, waar bewys gebaseerde (BG) praktyk 'n opkomende nuwe benadering om die kanse van die suksesvolle bereiking van herstel doelwitte te verhoog. BG praktyk is gebaseer op die idee dat die uitvoering van besluite gebaseer moet word op die evaluering en die gebruik van bewyse van die effektiwiteit van alternatiewe opsies. Die punt van vertrek van hierdie proefskrif is die bewering dat BG praktyk nie noodwendig afhanklik van navorsings bewys hoef te wees nie. Die werk wat hier aangebied word spreek tot die produksie en gebruik van bewyse van effektiwiteit in die restourasie praktyk. Deur die gebruik van tien restourasie programme in Suid-Afrika is die kwaliteit van die bewyse in die praktyk geassesseer. Die drie komponente van bewyse produksie wat geëvalueer is sluit in (i) basislyn toestand meting, (ii) doelwitstelling en (iii) monitering. Resultate toon 'n swak definisie van doelwitte; 'n vooroordeel ten gunste van die gebruik van sosio-ekonomiese doelwitte en aanwysers; meer monitering van insette as die impak; en teenstrydige en kort-termyn monitering van biofisiese aanwysers. Beofenaars het die gebruik van bewys gebaseerde inligting as voldoende beskou, maar 'n paar uitdagings wat verband hou met die beplanning en die beskikbaarheid van bronne is aangehaal as kenmerkende faktore in die gapings wat tans waargeneem word. Ek stel voor dat beoefenaars se persepsie van die huidige bewysbasis praktyk 'n bykomende bedreiging vir die generasie van 'n sterk bewybasis praktyk inhou. Benewens die produksie van bewyse, is die toegang tot bewyse 'n belangrike komponent van die BG praktyk. In die verkenning van hoe bewyse beskikbaar gestel word deur beoefenaars, is dit duidelik dat 'n aansienlike aantal inligting wel bekend is aan beofenaars maar nie maklik toeganklik in gedokumenteerde vorm is nie. Dit beklemtoon die behoefte vir 'n verskuiwing in die praktyk kultuur tot die waardering en beloning van die verspreiding van inligting. 'n Beoordeling van die BG herstel sou onvolledig wees sonder 'n doelbewuste oorweging van sosiale faktore. Ek het dus 'n gevallestudie van 'n indringerplant verwyderings program uitgevoer om vas te stel wat die gebruik van wetenskaplike bewyse in besluitneming aandryf. Ek het opgemerk dat die organisatoriese struktuur, beleid, prioriteite en kapasiteit die gebruik van wetenskaplike bewyse kan beinvloed, en selfs beperk. Die uitdagings om herstelwerk bewys-gebaseerd te maak is uiteenlopend van aard, dit wissel van swak beplanning van herstel werk, wat dui op beperkte waardering van die behoefte om 'n sterk bewyse basis te produseer, 'n gebrek aan instrumente en aansporings vir die generasie van besyse, verspreiding en gebruik van bewyse wat strek oor beide die biofisiese en maatskaplike aspekte van die restaurasie. Hierdie uitdagings is grootliks gegrond op die konvensionele manier van restaurasie wat gebaseer is op individuele dissiplinêre perspektiewe,wat lei tot die kunsmatige simplifiseering van ‘n uiteraand komplekse problem soos agteruitgang. Ek eindig af deur die gebruik van transdissiplinariteit, wat fokus op 'n holistiese wêreldbeskouing en die produksie en kennis van kompleksiteit insluit voor te stel, as 'n moontlike voertuig om die skuif in praktyk van restourasie na n bewys-basis te vergemaklik.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/71969
This item appears in the following collections: