Types of explanations given by foreign African women for xenophobic violence : a De-Doorns case study

Date
2012-12
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: In November 2009, xenophobic violence flared up in De-Doorns, a small rural town which lies in the Breede Valley Municipality of the Western Cape where table grape production is the main economic activity. The De-Doorns violence involved local South African residents as perpetrators and a significant number of migrant workers mostly Zimbabweans as victims. The central purpose of this thesis is to compare the explanations for xenophobic violence given by female victims with explanations drawn from the research community and the mass media covering the De-Doorns incident. The major research question is to find reasons for this De-Doorns violence given by female victims, by the research community and by the print media. The results point to the following motives for xenophobic violence: frustrations that translated into xenophobic violence were driven by labour matters. South Africans believed that Zimbabweans were accepting seasonal farm work from farmers at lower wages than those for locals. The violence was also perceived to have been initiated by labour brokers and by a local ANC councillor. The current investigation indicates that the potential for xenophobia-related violence still exists in South African townships even after the widespread outburst of xenophobic violence of 2008 since refugees and vulnerable migrants remain visible targets.
AFRIKAANSE OPSOMMING: In November 2009 het xenofobiese geweld opgevlam in De Doorns, ‘n klein landelike dorp in die Breede Vallei munisipaliteit van die Wes Kaap waar die produksie van tafeldruiwe die belangrikste ekonomiese aktiwiteit is. Hierdie geweldadige insident het plaaslike Suid- Afrikaanse inwoners as aanvallers en buitelandse migrante – hoofsaaklik Zimbabweërs – as slagoffers betrek. Die hoofdoel van die tesis is om verklarings vir dié geweld soos gegee deur vroulike slagoffers, deur die navorsingsgemeenskap en deur die koerant-media met mekaar te vergelyk. Die hoof vraag is om redes vir dié geweld in De Doorns soos gestel deur hierdie drie groeperings vas te stel. Die navorsings resultate identifiseer die volgende belangrike motiewe vir xenofobiese geweld: frustrasies omtrent arbeidsaangeleenthede wat aanleiding gegee het tot aggressie. Suid-Afrikaners het geglo dat Zimbabweërs seisoenale arbeidsgeleenthede van boere ontvang het teen laer lone as dié vir plaaslike inwoners. Tweedens, is die belangrike waarneming dat die geweld bevorder is deur arbeidsagente en deur 'n plaaslike ANC raadslid. Hierdie navorsing dui aan dat die potensiaal vir xenofobiesverwante geweld steeds bestaan in Suid-Afrikaanse woongebiede selfs na die reeks geweldadige insidente van 2008 as gevolg van die sigbaarheid van Afrika-migrante in hierdie gebiede.
Description
Thesis (MPhil)--Stellenbosch University, 2012.
Keywords
Xenophobia -- South Africa -- De Doorns, Violence -- South Africa -- De Doorns, Dissertations -- Sociology and social anthropology, Dissertations -- Social science methods, Theses -- Sociology and social anthropology, Theses -- Social science methods
Citation