Raubenheimer, I. Van W. Calitz, C. J. De Villiers, W. S. Augustyn, J. C. D.
(AOSIS OpenJournals, 1976-11)
Oor die afgelope aantal jare het bedryfsielkundiges in Suid-Afrika by verskeie geleenthede die mening gelug dat die tyd waarskynlik aangebreek het om die ontwikkeling van hul vakgebied hier te lande in oënskou te neem. ...