Show simple item record

dc.contributor.advisorDe Coning, T. J.
dc.contributor.authorAckermann, Chris
dc.contributor.otherStellenbosch University. Faculty of Economic and Management Sciences. Graduate School of Business.en_ZA
dc.date.accessioned2012-10-10T10:27:43Z
dc.date.available2012-10-10T10:27:43Z
dc.date.issued2007-03
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10019.1/70660
dc.descriptionThesis (MBA)--Stellenbosch University, 2007.en_ZA
dc.description.abstractENGLISH ABSTRACT: The main objective of this study is to analyse and evaluate the alignment between the strategies and operational aspects of small business promotion initiatives of regional government with those of the private sector. Small business development had been identified by the post-apartheid government as one of the keys to addressing a number of social problems - growth, employment and (re)distribution of wealth. Despite efforts and investment from both government and the private sector, this sector had never performed as expected and South Africa usually ranks relatively poorly in terms of innovation, according to the published rankings. To provide context, a literature review briefly explores the importance, success and inhibiting factors of small business development in South Africa. From the data, it is : clear that the success of the Small, Medium and Micro Enterprise (SMME) sector in South Africa, as in most developing countries, is key to the achievement of socioeconomic goals which are linked directly to the structure and success of the larger economy. The factors inhibiting a more successful development of the SMME sector relate to (a) the influence of socia-political goals on the economic policies, (b) the invisibility of SMME track records because of the development of the informal sector and (c) lacking skills, both among entrepreneurs and regional/local government and agencies. A brief review of the SMME strategies and implementation by national and regional government highlights the major problem areas, being regional interpretation and implementation of what seems to be generally accepted as a fairly well-developed national SMME strategy. This appears to be due mostly to lacking co-ordination and capacity (skills and knowledge) at the regional and local levels of government. The description of the South African Breweries' KickStart programme as an example of private sector SMME development efforts highlights a few aspects that seem to ensure a greater degree of tangible, directly attributable success of SMMEs developing into a sustainable business, albeit in smaller numbers. These aspects relate to a mixture of training and mentoring that assists the entrepreneurs in becoming self-sufficient prior to the awarding of any substantial financial assistance. At a higher level, it is evident that the private sector develops a clear, simple national strategy and ensures regional execution thereof through clear guidelines and the alignment and linking thereof to local group and individual goals and performance measurement. The latter is perhaps the most evident contrast between the government and the private sector in this regard, as it had not been found discussed in relation to how government executes strategy, in any of the literature reviewed. The writer agrees with the general opinion of the private sector from the literature reviewed, in that government should playa less directly involved and interventionist role and recommended that it should focus on facilitation of the process through creating the· right environment. Typically this will take place through reviewing of legislation and administrative requirements that increases the cost and complexity of doing business. Some proposals include the consolidation of SMME development . . efforts under a single Public Private Partnership (PPP); to ensure alignment and to . draw on the energy, focus and skills of the private sector. The study concludes that close co-operation between the public and private sectors is vital for the improvement of SMME development and that government has a number of options to consider for stimulating a greater private sector effort, while at : the same time becoming less interventionist.en_ZA
dc.description.abstractAFRIKAANSE OPSOMMING: Die hoofdoelwit van die studie is om te analiseer en evalueer op watter wyse die strategiee en bedryfsaspekte van die kleinsakeontwikkelingsinisiatiewe van plaaslike regering en die van die privaatsektor by mekaar inskakel. Kleinsakeontwikkeling is reeds in 1994 deur die nuwe regering as een van die sleutels tot die verwesenliking van verskeie sosio-ekonomiese doelwitte geidentifiseer. Die vernaamste hiervan is groei, indiensneming en die (her)verdeling van inkomste. Ten spyte van die insette en finansiele belegging van sowel die regering as die privaatsektor, het hierdie sektor nooit na verwagting gepresteer nie en Suid-Afrika Ie gewoonlik relatief laag op die gepubliseerde ranglyste wat innovasie betref. As agtergrond tot die studie, ondersoek die literatuurstudie kortliks die belangrikheid, sukses en beperkende faktore van kleinsakeontwikkeling in Suid-Afrika. Die data toon duidelik dat die sukses van hierdie sektor, soos in die meeste ontwikkelende lande, 'n sleutelfaktor is in die verwesenliking van sosio-ekonomiese doelwitte, wat weer direk verbind is met die struktuur en sukses van die ekonomie in sy geheel. Die faktore wat 'n meer suksesvolle ontwikkeling van die kleinsakesektor verhoed, is verwant aan (a) die uitwerking wat sosio-politieke doelwitte op ekonomiese beleid het; (b) die feit dat die prestasies van die sektor as gevolg van die ontwikkeling van die informele sektor nie sigbaar is nie; en (c) 'n gebrek aan vaardighede onder entrepreneurs sowel as plaaslike/streeksregering en -agentskappe. 'n Analise van die nasionale en plaaslike regering se kleinsakeontwikkelingstrategiee, -struktuur en -implementering wys die grootste probleemareas uit, naamlik plaaslike regering se interpretasie en implementering van wat op die oog af as 'n redelik goed ontwikkelde nasionale strategie beskou word. Hierdie gaping blyk te wyte te wees aan 'n gebrek aan koordinering en kapasiteit (vaardighede en kennis) op plaaslike regeringsvlak. Die beskrywing van die "KickStart"-program van die SAB, as voorbeeld van privaatsektorinisiatiewe, wys 'n paar faktore uit wat oenskynlik lei tot 'n groter mate van tasbare en direk verwante sukses en onderhoubare groei in klein ondernemings, alhoewel in kleiner getalle. Hierdie faktore hou verband met die vermenging van opleiding en mentorskap wat die entrepreneurs help om selfonderhoudend te wees voordat enige wesenlike finansiele bystand verleen word. Op 'n hoer vlak is dit duidelik dat die privaatsektor tipies 'n duidelike, eenvoudige nasionale strategie ontwikkel en die uitvoering daarvan verseker deur duidelike riglyne en deur dit met plaaslike groeps- en individuele doelwitte en prestasiemeting te verbind. Laasgenoemde is waarskynlik die mees wesenlike kontras tussen die regering en die privaatsektor, aangesien nie enige van die Iitteratuur verwys het na die wyse waarop die regering strategie implementeer nie. Die skrywer stem saam met die algemene opinie van die privaatsektor op grond van die literatuurstudie, naamlik dat die regering 'n minder direkte rol, in kleinsakeontwikkeling behoort te speel, en beveel aan dat die regering op die fasilitering van die proses behoort te fokus deur die skepping van 'n tegemoetkomende besigheidsomgewing, hoofsaaklik deur die hersiening van wetgewing en administratiewe regulasies wat die kompleksiteit en koste van besigheid beinvloed. Van die aanbevelings sluit in die konsolidering van kleinsakeontwikkeling in 'n enkele vennootskap tussen die publieke en privaatsektore, om te verseker dat daar 'n beter gesamentlike poging sal wees en om die energie, fokus en kennis van die privaatsektor beter te benut. Die slotsom is dat samewerking tussen die publieke en privaalsektore krities is vir die suksesvolle ontwikkeling van die kleinsakesektor en dat die regering 'n paar opsies tot sy beskikking het om 'n groter mate van betrokkenheid deur die privaatsektor te stimuleer, terwyl die regering self minder direk betrokke kan wees.af_ZA
dc.language.isoen_ZAen_ZA
dc.publisherStellenbosch : Stellenbosch Universityen_ZA
dc.subjectSmall business -- South Africaen_ZA
dc.subjectGovernment aid to small business -- South Africaen_ZA
dc.subjectPublic-private sector cooperation -- South Africaen_ZA
dc.subjectDissertations -- Business managementen_ZA
dc.subjectTheses -- Business managementen_ZA
dc.titleThe alignment of private sector initiatives for small business promotion with those of regional governmenten_ZA
dc.typeThesisen_ZA
dc.rights.holderStellenbosch Universityen_ZA


Files in this item

Thumbnail
Thumbnail

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record