The inscription on the paper, handwritten with a black ballpoint pen, reads: "'n Inwoner mnr Charles Smith van Goedverwacht het met bokke geboer. Hier is hulle in die kraal."
The inscription on the paper, handwritten with a black ballpoint pen, reads: "Die bokke word vroeg die berge ingeneem. Saans word hulle na die kraal terruggebring."
The inscription on the paper, handwritten with a black ballpoint pen, reads: "Hierdie vragmotor is gebruik om die voetbalspan van Goedverwacht te vervoer. Mike Smith was die eienaar van hierdie voertuig."
The inscription on the paper, handwritten with a black ballpoint pen, reads: "Een van die vele huise wat met kleistene gebou is en waarvan die dak met riet gedek is. Hierdie huis bestaan nie meer nie."