Die vrese van ons vaders (Geloof, onderrig en die Afrikanerkind)

Cloete, Anita (2012)

The original publication is available at http://ngtt.journals.ac.za/pub

Journal Article

Resensie: Titel: Die vrese van ons vaders Subtitel: Geloof, onderrig en die Afrikanerkind Outeur: H Pietersen Uitgewer: Griffel Media, Kaapstad 2011 Bladsye: 442

Die boek fokus op die plek en rol van godsdiensonderrig in skole in die konteks van godsdiensvryheid as deel van 'n demokratiese bestel in Suid-Afrika. Die skrywer betoog teen die behoefte van veral die wit Afrikaner om Christelike godsdiens te gebruik om hulle te onderskei en te isoleer van ander.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/70383
This item appears in the following collections: