Show simple item record

dc.contributor.advisorKotze, D. J.
dc.contributor.authorVan Zyl, D. J.
dc.contributor.otherStellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of History.en_ZA
dc.date.accessioned2012-09-06T08:16:38Z
dc.date.available2012-09-06T08:16:38Z
dc.date.issued1973-12
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10019.1/70378
dc.descriptionThesis (DPhil)--Stellenbosch University, 1973en_ZA
dc.description.abstractSee Item for full texten_ZA
dc.description.abstractVoorwoord: Omdat daar in die Suid-Afrikaanse Geskiedskrywing 'n groot leemte aan werke oor die ekonomiese geskiedenis bestaan, ek persoonlik baie in die geskiedenis van landbou in Suid-Afrika belangstel en daar nog feitlik geen argivale navorsing oor die geskiedenis van wynbou en wynhandel na 1795 gedoen is nie, het ek besluit om 'n verdere studie van laasgenoemde onderwerp te maak tot 1860. In hierdie jaar is die vryhandelsooreenkoms tussen Brittanje en Frankryk gesluit, wat meegebring het dat die voorkeurtariewe wat Brittanje in 1813 op Kaapse wyn ingestel he+, beeindig is. Die beeindiging van die voorkeurtariewe het tot 'n ineenstorting van die Britse mark vir Kaapse wyn, en daarmee ook die totale wynuitvoerhandel van die Kaapkolonie, gelei. Hiermee het die Kaapse wynboubedryf 'n kruispad bereik. Om hierdie redes vorm die jaar 1860 'n logiese afsluitingsdatum vir hierdie proefskrif.af_ZA
dc.format.extent611 p. : ill.
dc.language.isoen_ZAen_ZA
dc.publisherStellenbosch : Stellenbosch Universityen_ZA
dc.subjectWine and wine making -- South Africa -- Cape of Good Hope -- History -- 19th centuryen_ZA
dc.subjectViticulture -- South Africa -- Cape of Good Hope -- History -- 19th centuryen_ZA
dc.subjectWine industry -- South Africa -- Cape of Good Hope -- History -- 19th centuryen_ZA
dc.subjectTheses -- Historyen_ZA
dc.subjectDissertations -- Historyen_ZA
dc.titleDie geskiedenis van wynbou en wynhandel in die Kaapkolonie, 1795-1860af_ZA
dc.typeThesisen_ZA
dc.rights.holderStellenbosch Universityen_ZA


Files in this item

Thumbnail
Thumbnail

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record