Fibromyalgia : association between specific psychological variables and functional status

Date
2005-12
Authors
Du Plessis, Marilize
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: This study investigated the association between functional status in fibromyalgia patients and helplessness, self-efficacy, social support and cognitive appraisal. Patients' assessments of their pain and global severity of illness (as rated on a visual analog scale) as well as a physician's rating of global severity, tended to correlate with helplessness and pain-related self-statements. Patients' perceived change in difficulty and satisfaction regarding activities of daily living (measured by means of the Modified Health Assessment Questionnaire) correlated negatively with self-efficacy beliefs and relationship strain, while patients' subjective assessment of their global improvement was related to self-efficacy. The objective rating by a physician of tender points correlated with catastrophizing self-statements and opportunity for confiding.
AFRIKAANSE OPSOMMING: In hierdie studie is die verband tussen die funksionele status van pasiënte met fibromialgie en die belewing van hulpeloosheid, selfdoeltreffendheid, sosiale ondersteuning en bepaalde kognisies ondersoek. Pasiënte se beoordeling van hulle ervaring van pyn en die globale ems van hulle siekte (soos beoordeel met behulp van 'n visuele analoogskaal), asook die geneesheer se beoordeling van die ems van hulle siekte, het met hulpeloosheid en pynverwante kognisies gekorreleer. Hulle waarneming van die verandering in die uitvoerbaarheid van, en hulle tevredenheid met hulle daaglikse aktiwiteite (gemeet met die Modified Health Assessment Questionnaire) het negatief verband gehou met selfdoeltreffendheid en verhoudingstremmings, terwyl hulle globale beoordeling van die verbetering in hulle siekte met selfdoeltreffendheid gekorreleer het. Die objektiewe assessering deur 'n geneesheer van sensitiewe liggaamsareas het verband getoon met disfunksionele kognisies (katastrofering) en vertroue in ander.
Description
Thesis (MA)--University of Stellenbosch, 2005.
Keywords
Fibromyalgia -- Psychological aspects, People with disabilities -- Functional assessment, Fibromyalgia -- Patients -- Life skills assessment, Dissertations -- Psychology, Theses -- Psychology
Citation