Blanckenberg, M.
(Open Journal Systems, 2002)
Hierdie bespreking ondersoek die moontlikheid dat beide Gaius Valerius Catullus en
Antjie Krog in hulle digkuns gebruik maak van 'n persona as metafoor vir die kreatiewe
proses van skryf.
Gedig c. 50 van Catullus word ...