Smit, C.
(Open Journal Systems, 2006)
In hierdie artikel word twee literêre bekeringsverhale waarin die historiese
werklikheid deur die skrywers weergegee word, met mekaar vergelyk: die
Confessiones van die vierde eeuse kerkvader Augustinus, en Surprised by ...