• Verbruikersgedrag in die SA Weermag: 'n alternatiewe siening 

      Beukes, J. A. (Open Journal Systems, 1991)
      Omstandighede in die wêreld verander feitlik oornag. Kommunisme faal in Oos-Europa, die oorlog in Angola is verby, Namibië verkry onafhanklikheid, die ANC word ontban en die Apartheidswette word afgeskaf. Hierdie gebeure ...