The transputer virtual memory system

Mostert, Sias (1990)

Thesis (MIng.)--Stellenbosch University, 1990.

Thesis

ENGLISH ABSTRACT: The transputer virtual memory system provide, for the transputer without memory management primitives, a viable virtual memory system. This report evaluates the architecture and its parameters. The basic software is also implemented a.nd described. The disk subsystem with software and hard",,'are is also evaluated in a single disk environment. It is shown that the unique features of the TVM system has advantages and disadvantages when compared to conventional virtual memory systems. One of the advantages is that a conventional operating system with memory protection can now also be implemented on the transputer. The main conclusion is that this is a performance effective implementation of a virtual memory system with unique features that should be exploited further.

AFRIKAANSE OPSOMMING: Die transputer virtuele geheue verskaf, vir 'n verwerker sander virtuele geheue ondersteuning, 'n doeltreffende virtuele geheue stelsel. Die verslag evalueer die argitektuur en sy parameters. Die skyfsubstelsel met programmatuur en apparatuur word ook geevalueer in 'n enkel skyfkoppelvlak omgewing. Daar word bewys dat die upieke eienskappe van die TVG (transputer virtuele geheue) voor- en nadele besit wanneer dit vElrgelyk word met konvensionele virtuele geheue stelsels. Een van die voordele is dat 'n konvensionele bedryfstelsel met geheue beskerming nou op 'n transputer ge-implementeer kan word. Die hoofnadeel agv die spesifieke argitektuur gee slegs 'n 15% degradering in werkverrigting. Dit word egter slegs oar 'n sekere datagrootte ervaar en kom tipies nie ter sprake wanneer daar massiewe programme geloop word nie.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/69047
This item appears in the following collections: