Mikrofoontegnieke toegepas in populêre musiekopnames

Roux, Gerhard Wachtendonck (2011-03)

Thesis (MPhil (Music))--University of Stellenbosch, 2011.

Thesis

ENGLISH ABSTRACT: This thesis investigates the role of natural or realistic audio recordings in popular music in the context of the different nature of popular music where the goal is not necessarily the recreation of the original acoustic space. Traditional microphone techniques are investigated from the perspective of the identifiable characteristics of popular music to establish the role of microphone techniques to obtain a desired outcome.

AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie tesis ondersoek die rol van natuurlike of realistiese klankopnames in populêre musiek in die lig daarvan dat die aard van populêre opnames verskil van reproduksie wat poog om die opnameruimte akoesties te herskep. Tradisionele mikrofoontegnieke word bestudeer vanuit die hoek van die identifiseerbare eienskappe van populêre musiek om te bepaal watter rol mikrofoontegniek kan speel om ’n verlangde uitkoms te bewerkstellig.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/6734
This item appears in the following collections: