Verskille in tegnologiese hoe vlak mannekrag : persoonlikheidsverskille, kreatiwiteit, leerstyle, werkbelewing

Bezuidenhout, Martina (1989-12)

Thesis (MA)--Stellenbosch University, 1989.

Thesis

AFRIKAANSE OPSOMMING: Die persoonlikheidseienskappe van die ingenieurs en wetenskaplikes by die Instituut vir Maritieme Tegnologie is ondersoek. Psigometrika en induktiewe metings is aangewend om verskille in hierdie groepe ten opsigte van persoonlikheid, leerstylvoorkeure en werkbelewing te peil. Geen bestuursnoemenswaardige verskille het tussen die groepe in die teikengroep voorgekom nie. Leerstylgroep-gegronde verskille is weI bepaal en behoort vir bestuursdoeleindes in ag geneem te word.

ENGLISH ABSTRACT: Personality characteristics of the engineers and scientists of the Institute for Maritime Technology were investigated. Psychometrics and inductive measurements were used to gauge differences between these groups in respect of personality, learning style preference and perceptions of the work experience. No differences of significance for management were found between these professional groups in the target group. Differences based on learning style preference were, however, determined and should be considered for management purposes.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/67170
This item appears in the following collections: