A study on the impact of HIV/AIDS peer education program on the management of HIV and AIDS at the Kenya Ports Authority (KPA)
Date
2011-03
Authors
Kitala, Josephine Marura
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : University of Stellenbosch
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: This study examines whether the HIV/AIDS peer education program has had an impact in the management of HIV/AIDS at the Kenya Ports Authority. It also aimed at determining how effective the peer education program is within the company from peer educators’ point of view.
The study was a non experimental quantitative research. For the purpose of this study, the survey method was used. The study focused on 75 employees of the Kenya Ports Authority, aged between 20 and 55 years. Thirty male and female employees who have undergone peer education sessions and thirty who had not undergone the sessions and 15(fifteen) trained peer educators based at the head office of the Kenya Ports Authority in Mombasa, Kenya; participated in the study. The employees were randomly selected for the study.
Data were collected by means of a questionnaire which comprised of two sets of questions, one filled by respondents who had attended peer educations sessions and those who had not, and a second set of questions completed by the trained peer educators. Data analysis was done by means of SPSS with tables generated in SPSS and the output charts done in MS Excel.
The responses given by the respondents provided an understanding of the knowledge and attitudes of the targeted group towards HIV/AIDS, due to their participation or not in the peer education program; while the responses from the trained peer educators were used to evaluate how effective the program was from their perspective
Although inferential statistical analysis was not conducted, the findings seem to indicate that the HIV/AIDS peer education program had increased respondents HIV/AIDS knowledge levels and participants had acquired positive attitudes towards HIV/AIDS. However, A similar study to this needs to be conducted on a larger scale to either confirm or reject the findings of this study and to ascertain the impact of the peer education program in a workplace.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie studie het ten doel gehad om te bepaal of die MIV/VIGS-portieropleidingsprogram impak gehad het op die bestuurswyse van MIV/VIGS by die Keniase Hawe-owerheid. Dit het ook probeer vasstel hoe doeltreffend die portieropleidingsprogram binne die maatskappy is as dit uit die hoek van ‘n portieropvoedkundige in oënskou geneem word. Die studie het nie-eksperimentele, kwantitatiewe navorsing behels en die opname-metode is vir die doel daarvan ingespan. Die studie is gerig op 75 werknemers van die Keniase Hawe-owerheid wie se ouderdom tussen 20 en 55 jaar gewissel het. Dertig manlike en vroulike werknemers wat portieropleidingsessies meegemaak het, 30 (dertig)wat nie sulke sessies gehad het nie, en 15 (vyftien) opgeleide portieropvoedkundiges verbonde aan die hoofkantoor van die Keniase Hawe-owerheid in Mombasa, Kenia, het aan dié studie deelgehad. Hulle is na willekeur vir die studie gekies. Data is deur middel van ‘n vraelys ingewin wat uit twee stelle vrae bestaan het – een vir voltooiing deur respondente wat die portieropleidingssessies meegemaak het asook diegene wat dit nie bygewoon het nie, en die ander wat deur die opgeleide portieropvoedkundiges beantwoord is. Data-analise is deur middel van SPSS uitgevoer met tabelle wat in SPSS gegenereer en uitsetkaarte wat in MS Excel gedoen is. Die antwoorde wat die respondente verskaf het, het insig gebied oor die kennis en ingesteldhede teenoor MIV/VIGS van die geteikende groep as gevolg van hulle deelname al dan nie in die portieropleidingsprogram terwyl die antwoorde van die opgeleide portieropvoedkundiges toegepas is om te evalueer hoe doelmatig die program – uit hulle perspektief beskou – was. Hoewel afleibare statistiese analise nie gedoen is nie, wil dit voorkom of die bevindinge daarop dui dat die MIV/VIGS-portieropleidingsprogram die kennisvlakke van respondente verhoog het en deelnemers se ingesteldheid teenoor MIV/VIGS positief beïnvloed het. Dit is egter nodig dat ‘n soortgelyke studie as dié op groter skaal gedoen word om of die bevindinge van hierdie studie te bevestig of te verwerp, asook om die impak van die portieropleidingsprogram in ‘n werkplek te bepaal.

Description
Thesis (MPhil (Industrial Psychology. Africa Centre for HIV/AIDS Management))--University of Stellenbosch, 2011.
Keywords
Dissertations -- Industrial psychology, Theses -- Industrial psychology, Assignments -- Industrial psychology, Dissertations -- HIV/AIDS management, Theses -- HIV/AIDS management, Assignments -- HIV/AIDS management, HIV/AIDS peer education program -- Kenya, HIV/AIDS -- Prevention -- Kenya, Kenya Ports Authority