The role of attitude of educators towards sexual behaviour of learners in the effectiveness of life skills-based education

Tlakula, Nelly (2011-03)

Thesis (MPhil (Industrial Psychology. Africa Centre for HIV/AIDS Management))--University of Stellenbosch, 2011.

Thesis

ENGLISH ABSTRACT: The purpose of this research study was to find out the role of attitude of educators towards the effectiveness of life skills-based education on HIV and AIDS prevention and a behaviour change towards primary school learners from grades 4-7. It also tested the effectiveness of methods applied in educating learners about life skills-based education on HIV and AIDS prevention. Trained educators have been taught additional skills, instructional methods and models to effectively deliver school-based Life skills, HIV and AIDS education to learners. The self-administered questionnaire method was chosen because of its economy, speed and lack of interview bias. Because of its anonymity and privacy it encourages more candid responses on sensitive issues. Interviews with principals were also conducted. Life skills-based education is a good method that deals with HIV prevention. Educators agree that life skills-based education enhances the practice of positive values, attitudes, behaviour and these are extended to other people, in the community. These skills are needed for behaviour change. A positive attitude of educators guarantees success in the behaviour change and negative attitude guarantees failure and disaster. Educators agree that the sexual behaviour of learners has a direct bearing or connection with transmission of HIV through sexual behaviour.

AFRIKAANSE OPSOMMING: Die doel van hierdie navorsing was om uit te vind wat die rol en houding van opvoeders is teenoor die effektiwiteit van lewensvaardighede-gebasseerde opvoeding oor MIV en VIGS voorkoming en verandering van gedrag van laerskoolleerders van graad 4-7. Dit het ook die effektiwiteit van metodes in die onderrig van leerders rakende lewensvaardighede-gebasseerde opvoeding in verband met MIV en VIGS voorkoming getoets. Opgeleide opvoeders is toegerus met addisionele vaardighede, metodes en modelle om op 'n effektiewe wyse skool-gebasseerde lewensvaardighede, MIV en VIGS opvoeding aan leerders oor te dra. Die self-toegepaste vraelys is verkies as gevolg van die feit dat dit ekonomies is, vinnig gaan en die vooroordele wat gepaard gaan met onderhoude uitskakel. Omdat dit anomiem en privaat is, moedig dit meer openlike reakies aan omtrent sensitiewe aspekte. Onderhoude met skoolhoofde is ook uitgevoer. Lewensvaardighede-gebasseerde opvoeding is 'n goeie metode wat bydra tot MIV voorkoming. Opvoeders stem saam dat dit positiewe waardes, ingesteldheid en gedrag bevorder en dat dit uitgedra word na ander mense in die gemeenskap. Hierdie vaardighede is nodig vir gedragsverandering. ʼn Positiewe ingestelheid van opvoeders waarborg sukses in gedragsverandering en 'n negatiewe ingestelheid waarborg mislukking. Opvoeders is dit eens dat die seksuele gedrag van leerders 'n direkte invloed het op die oordrag van MIV deur seksuele omgang.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/6608
This item appears in the following collections: